LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 Msintsi | LekkeSlaap
+13

12 Msintsi

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Feverberry-weg, Simbithi Golf Estae, Ballito, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 Msintsi is 'n ruim en stylvolle selfsorg-eenheid in die veilige en gewilde Simbithi Eco Estate in Ballito. Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, pragtige voetslaanroetes, swembad, klubhuis, restaurant, tennisbane, gimnasium en 'n speelterrein vir kinders.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV. Die eenheid het lugversorging en onbeperkte WiFi-toegang is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n privaat dek en tuin met sitplek, 'n privaat swembad, ketelbraaigeriewe en pragtige uitsigte oor die gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 12 Msintsi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Feverberry-weg, Simbithi Golf Estae, Ballito, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 12 Msintsi het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Feverberry-weg, Simbithi Golf Estae, Ballito, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MzZiNjk2LTY4NjgtNDNkOC1hYWI0LTg4YjA1ZTU4OWE1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 950  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Feverberry Way Simbithi Golf Estate 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 12:00 -29.508333005704 31.228620775463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!