12 On Churchill
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Churchill-straat 12, Dormehls Drift, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
12 On Churchill bied gerieflike oornag- en semi-selfsorgverblyf in Dormehls Drift, George. Die sentrale ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie verblyf werk met sonkrag en het 3 pragtige kamers om van te kies. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, linne, badhanddoeke en 'n privaat ingang. Die kamers het elk ook 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met Netflix, 'n kluis en gratis WiFi in.
Gaste kan op die houtdek ontspan, in die swembad afkoel en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n trampolien en swaaistel vir kinders. 12 On Churchill bied ook skoonheids- en estetiese behandelinge soos laserhaarverwydering, 'n spa-behandelingskamer en 'n sauna.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Churchill-straat 12, Dormehls Drift, George, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Churchill-straat 12, Dormehls Drift, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom