Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Cooper at Agulhas

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

12 on Cooper at Agulhas is 'n selfsorg-vakansiehuis in L’Agulhas.

Dié huis bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 1 badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet en die ander badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, koffiemasjien, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea en die gesinskamer het 'n 'n TV met OpenView. Daar is ook 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en 'n kroegtoonbank met stoele in die gesinskamer. Die huis het buitebraaigeriewe met tuinstoele en daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n hek op die perseel. Geen bote of ander voertuie word toegelaat nie.

Die huis is naby restaurante en kroeë in die area. Die perseel is 2 blokke weg van die rotspoele en 15 minute se stap vanaf die ligtoring en die 2 Oceans Monument.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 on Cooper at Agulhas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir 12 on Cooper at Agulhas
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 on Cooper at Agulhas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56511d25e01b422d6a93a17e6fadbfb0c29eb9374a990e6a79a42590fd57b7fd4c1cf28cf50958615ab34c9cae1d82d85e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 12 Cooper Street L’Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824362 20.013279