Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Lanzerac

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanzerac-weg 12, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

12 on Lanzerac bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis en 'n woonstelletjie wat albei smaakvol versier is. Die eiendom is in Stellenbosch, net 400 m van die Lanzerac Wynlandgoed en 2,3 km van die Universiteit van Stellenbosch af.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n bad en die ander 'n stort. Daar is 'n kombuis, sitarea, eetarea en 'n binnebraaikamer met 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Daar is 'n bad en 'n stort in die badkamer en die oopplan-leefarea en kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, oondjie en 'n tweeplaatstoof.

Die eiendom het 'n swembad vir die warm somersdae en daar is 'n lapa en 'n boma waar gaste kan ontspan. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Stellenbosch bied 'n aantal besienswaardighede soos Oom Samie se Winkels en verskeie wynplase. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is 38 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 on Lanzerac sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 12 on Lanzerac
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lanzerac-weg 12, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 on Lanzerac het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanzerac-weg 12, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85e03dcfc8cbce0337ced297c9e22fa53b252491bcb5935866334199cf339d21820ec40dd9a4b2620b1f1246289532ea3406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 12 Lanzerac Road Karindal 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936815 18.889225