12 on Main
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 12, Greyton, 7223, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 950R2 655 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
12 on Main is 'n stylvolle selfsorghuis in Greyton wat ideaal is vir 'n groep of 'n gesin.
Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 ekstra kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n boonste bed wat met 'n leertjie bereik word vir 2 kinders. Dié twee kamers deel 'n badkamer. 'n Bababed is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Bialetti Venus-koffiepot en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Gaste moet egter hul eie koffie, tee en melk saambring.
Die sitarea is ingerig met 'n TV met DStv en 'n gesellige kaggel. Binnebraaigeriewe is beskikbaar.
Die binnebraaiplek lei na die agterplaas met 'n groot tuin en swembad. Daar is ook buitebraaigeriewe.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom. Troeteldiere word ongelukkig nie in die huis toegelaat nie en let asb. dat die hele erf nie omhein is nie. Die bestuurder is beskikbaar om skoon te maak tydens verblyf en om gaste te help.
12 on Main is tussen Fiore Garden Centre en 1854 Restaurant geleë. 'n Spesiale reëling is getref dat 1854 Restaurant kos na die huis toe bring. Old Pottert's Inn And Brewhouse is net 45 m weg. 12 on Main is ook binne stapafstand verskeie koffiewinkels, restaurante, deli's en kunsgalerye. Greyton het verskeie 4x4-roetes, stap-, voetslaan- en bergfietsroetes.
Slaapplek
’n Bespreking by 12 on Main sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 12, Greyton, 7223, Wes-Kaap
- Gaste dink 12 on Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 12, Greyton, 7223, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom