LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 on Main | LekkeSlaap
+25

12 on Main

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 12 on Main
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis in die sentrum van Greyton.

Baie gerieflike en goed versorgde huis met die restourante almal binne stapafstand. Baie goed toegerus met al die nodige geriewe. Heerlike gesellige braaikamer en lekker private tuin agter die huis.

Maryka B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka B
Saam met vriende

Heerlik en vriendelik!

Heerlike, lekker naweek. Dekor was indrukwekkend en modern met 'n outydse flair. Alles wat mens benodig was daar. Een onplesierige punt: die restaurant langsaan het Saterdagaand tot oggendure vreeslike harde musiek gespeel wat 'n demper op die vibe gesit het. As dit vooraf gekommunikeur was, sou ons die naweek aktiwiteite beter beplan.

12 on Main's terugvoer

Beste Maryka,

Baie dankie vir die terugvoer.

Jammer om te hoor oor die geraas. Ons noem wel op die profiel by die besonderhede van die huis dat dit tussen 2 restaurante is en dat dit kan raserig raak!

As julle weer kom, sal ek voor die tyd hoor of hulle partytjies beplan. Dit klink my hulle het 'n funksie gehad en ek het nie geweet daarvan nie.

Groete,
12 on Main

12 on Main
Gerhard V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, had an unforgettable time.

The house is spacious and equipped with everything that you will need to make your stay a comfortable one. Location is unbeatable in the sense that you can park your car on arrival and walk wherever you want to be e.g. shops, restaurants the popular Saturday Market, etc. No concerns around safety either. Bedrooms are also well furnished with high quality mattresses, ceiling fans for summer and heaters for the winter. Lee-Ann, the property manager, must also be commended for her great service and willingness to assist with any requirements.

12 on Main's terugvoer

Thank you for the great review. We hope to see you back soon.

12 on Main
Heather T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather T
Gesin met tieners

Baie sentraal, maar kan dalk te "besig" wees as jy heeltemal van alles wil wegkom.

Die huis is gemaklik en baie goed toegerus. Binnebraai en groot tuin met swembad. Die ligging in hoofstraat maak dit maklik om oral te loop. Met 'n restaurant reg langsaan kan dit dalk besig raak, maar dit het ons nie gepla nie. Alle vensters het veiligheidshortjies, so die sekuriteit is nie 'n probleem nie. Die omheining is nie heeltemal veilig nie en 'n fiets wat buite staan, moet gesluit wees. Lekker plek vir tieners met WiFi, MNet en swembad.

Ezelle M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle M
Saam met vriende

Die plek is uitstekend.

Die plek is uitstekend, gerieflik, ontspannend, rustige gebied en baie vriendelike personeel, dankie Lee-Ann. Die plekkie sal ek definitief weer besoek. Baie netjies en goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg-oornag. Fasiliteite baie mooi ingerig, pragtige linne, die erf is netjies en veilig.

Elani G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elani G
Saam met vriende

Heerlik!

Baie netjies en goed ingerig! Dankie dat ons hondekinners kon saamkom. Hulle het 'n ball gehad op daai stunning groot erf!

Eric D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreekplek wat puik toegerus is.

Sentraal geleë, uitstekend toegerus, pragtige dekor en vriendelike gasvryheid. Ons kom weer na 12 on Main!

Chantelle T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle T
Gesin met klein kinders

Ons het 'n heerlik naweek gehad.

Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het en perfek vir klein kinders. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Lizanne V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V
Saam met vriende

Pragtige huis, gerieflik, sentraal geleë.

Ons het die verblyf by 12 on Main baie geniet. Die huis se dekor is modern en luuks, die huis is goed toegerus met alles wat nodig is. Die ligging is perfek om die hele Greyton te verken, stapafstand van al die restaurante en winkels.

Christel K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel K
Saam met vriende

Perfekte ligging.

Dit was 'n heerlike naweek weg saam met vriende. 12 on Main se ligging is van so aard dat mens oral kan stap. Die beddegoed en bed is baie gemaklik en sag. Alhoewel daar WiFi is, is die sein baie swak wat eintlik lekker was, want sodoende kon ons as vriende net lekker saam kuier, maar indien iemand sou moes werk sou die WiFi nie genoeg wees nie, maar oor die algemeen kry 12 on Main 10 uit 10. EK sal 12 on Main vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf R2 950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 950
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 12, Greyton, 7223, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YzczOTZkLTZjYmMtNDJlNi1iZTIwLTY0MDUxMjNkY2ZkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 950  per nag (vir 6 persone) 10 5 1 5 12 Main Road Greyton 7223 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.051944231472 19.605451174275
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!