L'Agulhas Akkommodasie by 12 Op Golf | LekkeSlaap
+42

12 Op Golf

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir 12 Op Golf
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tiaan P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike gasvrou, ideale wegbreek vir twee persone.

Ons sal beslis weer by hierdie juweeltjie kom oorbly. Dit is nie net gerieflik nie, maar weg van die woelige verkeer met n pragtige uitsig.Dit is verder gerieflik geleë om enige van die besienswaardighede in die omgewing te kan besoek.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Tiaan

Baie dankie, en weet julle is altyd welkom,

Lekker dag

Zelda

12 Op Golf
Wilna D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met vriende

Baie mooi skoon plekkie. Pragtige uitsig en uitstekende diens en vriendelikheid.

Dit was ongelooflik om die see die hele nag te kon hoor en sien.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Wilna
Dit was voorwaar lekker om julle te ontmoet sommer dadelik gevoel soos ou vriende. Julle is altyd welkom

Lekker dag

Zelda

12 Op Golf
Michelle J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig en baie rustig.

Dit was die perfekte plekkie om na toe weg te breek en so bietjie af te skakel en my net te geniet saam met my familie.

Rozaen H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaen H
Saam met vriende

Fantastiese blyplek, bevat alles wat nodig is. Die see-uitsig is ook pragtig. Sal dit beslis aanbeveel.

Sien sterre.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Rozaen

Baie dankie vir terugvoering . Kom gerus weer.
Lekker dag
Zelda

12 Op Golf
Antoinette R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Plekkie is baie netjies en goed ingerig. Kwaliteit meubilering. Uitsig is lieflik. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

12 Op Golf's terugvoer

Goeie dag Antoinette

Dankie vir die terugvoering, weet julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda

12 Op Golf
Hella D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en alles beskikbaar wat nodig is. Baie goeie ligging ook.

Ons het heerlik gebly en gekuier. Baie netjies en alles beskikbaar wat nodig was. Naby winkels en restaurante - loopafstand. Prys ook baie redelik.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Hella,

Baie dankie vir terugvoering - dit was aangenaam om jul te ontvang. Kom maak gerus weer n draai.

Lekker dag,
Zelda

12 Op Golf
Waleed O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waleed O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe die pragtige uitsig en wonderlike ervaring is 12 on Golf die perfekte tuiste.

Die eienaar is baie vriendelik en gun mens se privaatheid 100%. Sal definitief 12 on golf weer besoek.

12 Op Golf's terugvoer

Goeie dag Waleed,

Dankie vir die terugvoering, bly jul het die verblyf geniet en kom enige tyd weer.

Lekker dag,

Zelda

12 Op Golf
Daniel C.h. J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel C.h. J
Gesin met tieners

Skitterend!

Was netjies, skoon, vriendelik ontvang en bygestaan. Sal vir seker weer gebruik. Voorwaar lekker gerus met mooi uitsig en alles naby geleë. Dankie baie.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Daniel

Dankie vir terugvoer, laat weet net julle altyd is welkom en geniet res van die vakansie

Groete
Zelda

12 Op Golf
Wendy C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike uitspanplek.

Die ontvangs is so gul en jy word goed ingelig oor waar, wat en wanneer. Dankie Zelda vir 'n heerlike tydjie by julle in n netjiese, goed toegeruste plekkie waar ons kon ontspan en veilig voel. Die tuin is ook pragtig. Sal dit sterk aanbeveel.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Wendy

Dankie vir die terugvoer jys n besondere mens was baie lekker om jou te ontmoet hoop nie dit was die laaste keer nie. Julle altyd welkom

Voorspoedige en Geseende 2020

Zelda

12 Op Golf
Martie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ontspannende verblyf.

Met aankoms het dit gevoel of ons by familie stop. Hartlike ontvangs! Eenheid was baie netjies skoon. Uitsig onverbeterd, rustige omgewing. Gasvrou was ons persoonlike, onverbeterlike "info desk". Alles vertel wat ons waar kan kry en besigtig. Ons sal beslis weer besoek.

Magriet P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Was baie netjies en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Mooi dekor. Lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Magriet,

Baie dankie en lekker dag, altyd welkom.

Zelda

12 Op Golf
Marietjie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

'n Veilige, netjiese en rustige plekkie met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Net die plek om weer mens te word en die mooi te waardeer. Vriendelikheid en gasvryheid van die beste. Loopafstand van al die mooi plekke. 'n Ware paradys.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Marietjie

Dankie vir die ondersteuning en dit was voorwaar n plesier om te sien hoe netjies en skoon julle die plek gelos het, baie dankie daarvoor.

Lekker dag

Zelda

12 Op Golf
Lizelle C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met klein kinders

Lekker by die see!

Baie oulik en bekostigbare selfsorgeenheid met die perfekte ligging. Zelda het ons hartlik ontvang en ken die dorpie op die palm van haar hand. Die eenheid is netjies en skoon. Jy voel sommer vinnig tuis en ons sal beslis weer terug wees.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Lizelle,
Baie dankie sien uit na volgende keer julle altyd welkom.
Lekker dag
Zelda

12 Op Golf
Linda K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en skoon.

Ons as gesin van 4 met 2 kleintjies was hartlik verwelkom by 12 on Golf. Zelda en haar man het n heerlike selfsorg-eenheid baie naby aan die vuurtoring geleë. Ons kon regtig sien hoe hulle aan elke liewe detail gedink het toe hulle die plekkie inrig. Die plek is skoon en netjies en warm komberse asook n binne braai het seker gemaak ons verkluim nie in die koue nie. Ons is verras met 'n pragtige kapplank as geskenk wat ons altyd sal herinner aan ons naweek in L' Agulhas.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Linda

Baie dankie julle altyd welkom

lekkerdag

Zelda

12 Op Golf
Kisha V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Dit is die perfekte plek as jy wil weg kom van die stad se geraas. Jy word hartlik verwelkom met ‘n vriendelike glimlag en voel dadelik tuis. Die huisie sit in ‘n stil en rustige straat, wat omring is met natuurskoon. Jy kan die see van jou bed af sien en as jy net so paar tree van die bed af gee sien jy die majestueuse lighuis wat aand na aand jou asem wegslaan. Baie dankie vir ‘n wonderlike tydjie en ons gaan definitief gou weer ‘n draai kom maak.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Kisha

Baie dankie, kom gerus weer. Geniet jul tydjie oorsee

Zelda

12 Op Golf
Jane M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties. Alles is so gemaklik ingerig, net vir gebruik. Jy hoef na niks te soek nie. Die ligging wat op die see uitkyk, die kaggel en vele meer. Ek kuier beslis spoedig weer.

Waarde vir geld. Baie veilige omgewing. Elke item is met deernis gekies om die gaste so gemaklik moontlik te maak.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Jane
Baie dankie, ek is baie bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer
Lekker dag
Zelda

12 Op Golf
Vanessa R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Stukkie hemel op aarde.

Ons was met ope arms ontvang en het onmiddellik welkom gevoel, ek kan eintlik se tuis gevoel. Ons kon nie vir beter akkommodasie gevra het nie. Die plekkie was netjies met al die nodige geriewe en meer as genoeg spasie vir my en my ouers. Ek sal vir seker weer in die toekoms by 12 on Golf kuier en kan dit sonder twyfel aanbeveel. Ons was eintlik hartseer om te groet, nie net oor die fantastiese natuurskoon en wonder wat Agulhas bied nie, maar ook omdat ons Zelda en haar man se geselskap verskriklik geniet het.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Vanessa,
Baie dankie, mis julle ook, kan nie wag vir volgende kuiertjie.
Lekker dag,
Zelda

12 Op Golf
Magilo Clarke C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magilo Clarke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, fantatiese plekkie, baie netjies en eienaars baie gasvry.

Baie netjies en skoon. Sal weer teruggaan vir 'n vakansie.

12 Op Golf's terugvoer

Goeiedag Magilo,

Baie dankie altyd welkom.

Lekker dag

Zelda

12 Op Golf
Chris D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Gasvry en ontspannend.

Pragtige area en verblyf!

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie Chris

Lekker dag.

Zelda

12 Op Golf
Maulise K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maulise K
Gesin met tieners

'n Rustige, netjiese en mooi eenheid met 'n pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly! Die geluid van die branders en die mooi uitsig oor die see te same met die gerieflike woonplek het dit 'n plekkie gemaak wat ons graag sal aanbeveel.

12 Op Golf's terugvoer

Goeiedag Maulise,

Baie dankie sien uit na jul volgende kuier.

Zelda

12 Op Golf
Marianne K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartsmense en pragtige blyplek. Als wat nodig is vir 'n awesome vakansie.

Baie mooi plek en see-uitsig.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Marianne
Baie dankie dit was baie lekker om julle te ontvang en ook groot dankie vir die plek wat julle netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda

12 Op Golf
Irene E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Fantasties.

Dit was ongelooflike ervaring. Die eienaars was fantasties. Baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dit vir seker aanbeveel en sien uit om weer te gaan.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Irene,
Baie dankie vir die mooi woorde, dit was voorwaar lekker om julle te ontmoet. Sien julle in Plet!

12 Op Golf
Betsie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ontvangs was baie hartlik en vriendelik deur eienaars. Woonstel baie netjies en gerieflik. See-uitsig en binnebraai is 'n groot bonus en binne stapafstand van die see en winkels. Sal beslis weer by 12 Op Golf gaan bly.

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie, Louis, kom gerus weer julle is altyd welkom.

Zelda

12 Op Golf
Elmarie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Dit is baie netjies en ideaal vir 3 mense soos man vrou en kind. Alles in die eenheid is in 'n goeie toestand en werk perfek. Uitleg is perfek vir die grote van die eenheid.

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie Elmarie,
Altyd welkom.
Zelda

12 Op Golf
Joos L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer ons kon nie langer bly nie.

Zelda, baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het ons verblyf baie geniet in julle pragtige gerieflike en skoon woonstel.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Joos,

Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer deur staan oop vir julle.
Lekker dag,

Zelda

12 Op Golf
Ilse N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Baie goeie diens. Baie netjiese eenheid, luuks, alles wat nodig tot beskikking en nog meer.

Ouida W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ouida W
Gesin met klein kinders

Fully equipped, comfortable, supper clean, home away from home, with a stunning view. Short walking distance from lighthouse in a safe environment.

We immediately felt at home as the hospitable Zelda welcomed us into the cottage. The cottage is equipped with every imaginable necessity and ideal for a couple who wishes to share their room with a young child. Thank you Zelda. We highly recommend this cottage to anyone wishing a safe and comfortable stay.

12 Op Golf's terugvoer

Hi Ouida,

Baie dankie vir die mooi woorde, kom gerus weer.

Lekker dag,
Zelda

12 Op Golf
Isabel S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met vriende

Dit was alles wat ons nodig gehad het.

Die verblyf was netjies en skoon. Daar is alles wat jy nodig het. Naby aan al die winkels en ook 'n lekker area om te gaan stap. Baie dankie!

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Isabel,

Baie dankie vir resensie was lekker om julle te ontmoet.
Geseende en vreugdevolle feesgety vir julle.

Zelda

12 Op Golf
Anuschka O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuschka O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf geniet, regtig waarde vir geld!

Die verblyf is van uitstaande gehalte, ons het ons tydjie regtig geniet! Uitsig is prentjiemooi!

12 Op Golf's terugvoer

Beste Anuschka,

Baie dankie vir die resensie, dit was lekker om julle te ontmoet.

Kom kuier gerus weer.

Lekker dag,
Zelda

12 Op Golf
Nellerie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellerie V

Fantasties!

Baie dankie vir die mooi uitsig, vriendelikheid, netheid en sommer alles!

Jaco L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en als wat jy nodig het vir 'n kort wegbreek.

Ons as gesin het ons ten volle geniet die naweek in Agulhas en ons akkommodasie by 12 on Golf was perfek. Als is skoon, netjies funksioneel en die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar bespreek as ons weer daardie kant is. Baie dankie vir die biltongsnybordjie!

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Jaco

Baie dankie vir die terugvoering, julle is altyd welkom.

Lekker dag

Zelda

12 Op Golf
Marilet T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilet T
Gesin met klein kinders

'n Baie rustige verblyfplek met die mooiste uitsig!

Ons het baie lekker hier gebly. Die eenheid is baie netjies en baie skoon. Die hele eenheid is oopplan (slaaparea, kombuis en braaikamer). Die gasheer en gasvrou het ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Al wat die kombuis kort is iets om koffie mee te maak.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Marilet

Dankie vir terugvoering. Was lekker om jul te ontvang het alreeds n perkuleerder aangeskaf.

Groete
Zelda

12 Op Golf
Jozef M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozef M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en werklik rustige atmosfeer geniet.

'n Baie netjiese eenheid wat vir die besoeker wat nie self kos maak nie, voldoende geriewe bied. Vir persone wat graag stap bied die omgewing genotvolle uitsigte oor die see en ook die berg. Baie dankie vir die lekker warm beddegoed en die netheid daarvan. Sal graag weer van 12 op Golf se verblyf met die pragtige see-uitsig gebruik wil maak.

12 Op Golf's terugvoer

Jozef,

Baie dankie julle is altyd welkom.

Lekker dag
Zelda

12 Op Golf
Casparus C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casparus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

Stapafstand van meeste restaurante en kroeë, lekker braai-area, en gemaklike bed vir goed uitrus. Golwe pragtig in die agtergrond.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Casper,

Baie dankie vir jou resensie.

Lekker dag
Zelda

12 Op Golf
Mariana D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was onbeskryflik baie lekker. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Mariana

Dankie vir die positiewe kommentaar.

Ons is bly julle het lekker gerus, kom maar weer. Julle is altyd welkom.

Zelda

12 Op Golf
Christina A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker plekkie met asemrowende uitsig.

Sal hierdie plekkie aanbied aan mense wat rustig wil verkeer. Eienaars was baie vriendelik.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Christina

Baie dankie, ons sien uit om jul weer te ontvang. Julle is altyd welkom.

Zelda

12 Op Golf
Martha K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Waarde vir geld.

Moeite werd om daar te bly.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Martha,

Baie dankie, dit was lekker om jul weer te sien.

Lekker dag,
Zelda

12 Op Golf
Narriman Y - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narriman Y
Gesin met tieners

Awesome.

Will definitely recommend 12 on Golf to my family and friends.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Narriman

Baie dankie, ek is bly julle het naweek geniet. Kom maar weer, julle is altyd welkom.

Lekker dag

Zelda

12 Op Golf
Pieter R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie lekker!

Baie vriendelike ontvangs van die eienaars. Pragtige, netjiese plekkie, toegerus met als wat jy nodig het. Driekus se houtwerk baie indrukwekkend en baie mooi. Dis net 'n bietjie moeilik om die venster in die badkamer en kombuis oop en toe te maak, kan nie by die knippe kom nie. Vra vir Driekus om dalk 'n voetstoeltjie te maak om op te staan.

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie Pieter, ons gee aandag aan die probleem.

Lekker dag

Zelda

12 Op Golf
Brian D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Gesin met klein kinders

Very clean and comfortable.

Safe to stay. Close to beach and shops.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Brian,
Baie dankie, was lekker om julle te ontvang jammer die vis het nie gebyt nie. Altyd welkom.
Lekker dag,
Zelda

12 Op Golf
Linda D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek san nie aanbeveel as troeteldiervriendelik nie, hek en skuifdeur na eienaar se huis was oop en Yorkie het amper in die pad beland, maar wel vir 'n paartjie.

Die woonstel word vol rook indien jy nie die skuifdeur heeltemal oopskuif wanneer jy braai nie. Dit is baie netjies en skoon en baie modern en mooi. Die gasvrou was ook baie vriendelik en het dadelik die hek toegemaak sodat my hondjie nie kan uitgaan nie. Die see gee 'n pragtige uitsig vanuit die braaikamer en Agulhas lê my na aan die hart.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Linda,
Baie dankie vir jou terugvoering, jammer vir die ongerief. Wees verseker die problem geniet aandag.
Lekker dag,
Zelda

12 Op Golf
Estha G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estha G

Ontspan in mooi woonstel met see om te geniet.

Plek is netjies en gerieflik. Gasvrou en -heer is te alle tye vriendelik. Uitsig is fantasties.

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie Estha
Ons mis jul alklaar, kom gerus weer.

Zelda

12 Op Golf
Estha G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estha G

Genotvolle, pragtige uitsig, rustige, netjiese verblyf.

Ontvangs was vriendelik, behulpsaamheid deurentyd. Woonstel netjies en goed ingerig. Uitsig kan nie beter wees nie: see see see. Sal vir seker weer hier bly en beveel dit vir almal aan.

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie, ek is baie bly jul geniet jul kuiertjie. Julle is altyd welkom.

Zelda

12 Op Golf
Aleshia B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleshia B

Fantasties

Ons het die langnaweek by 12 on Golf baie geniet. Die woonstel is cosy en skoon en perfek vir 'n wegbreek. Sal beslis weer daar gaan kuier!

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie Alicia.
Julle is altyd welkom.

12 Op Golf
Johan W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie pragtige plek in veilige, rustige area met mooi see-uitsig naby die ligtoring. Ek sal beslis weer daar in die baie mooi eenheid gaan bly.

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie Johan sien uit om jul weer te sien

12 Op Golf
Solandri N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Solandri N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie.

Plekkie is mooi en netjies. Kamera voor by kar vir veiligheid. Genoeg vir 2.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Solandri,
Baie dankie en lekker dag.
Zelda

12 Op Golf
Remy B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remy B
Gesin met klein kinders

Perfect birthday weekend meeting all expectations from accommodation, scenery, weather.

Lovely open plan space with a feel of modern touch, nice view on the ocean and the light house. Walking distance from the grocery shop, restaurants and light house. Particularly well suited for a family with on child. Not many places offer accommodation for 3 people without extra cost. We brought our own espresso coffee machine and the place became perfect. Thank you Zelda for the warm welcome.

12 Op Golf's terugvoer

Hello Remy,
Thanks and have a nice day.
Zelda,
12 on Golf

12 Op Golf
Willy M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willy M
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring.

Uiters netjiese eenheid met fantastiese uitsig en perfekte ligging. Perfek vir kort tydperke van 3 - 5 dae! Ongelooflike gasvryheid en diens.

Hendrik O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O
Saam met vriende

Besonderse skoon en netjiese plekkie met pragtige uitsig oor die see.

Geleë in rustige deel van die dorpie, 'n oase na 'n jaar se harde werk. In die nag daar aangekom, wat 'n mooi prentjie toe die son oor die see opkom!

Andries D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent self-catering accommodation for couple in L'Agulhas.

Comfortable and well decorated bachelors flat attached to private house with spacious double bed and one single bed with enclosed stoep serving as dining area also containing an indoor built-in braai. Excellent sea views in quiet area within easy walking distance of shops and L'Agulhas Lighthouse. Kitchen is well equipped and bathroom has a spacious shower. There is also a store room area attached to the unit. Little piece of lawn in front completes the package.

Willem S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjiese plek met die mooiste see-uitsig.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Willem,

Baie dankie.
Lekker dag.

Zelda

12 Op Golf
Tanya S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik om daar te bly.

Kan met lof die verblyf aanbeveel. Mense is baie vriendelik en gasvry. Die plekkie self is baie mooi, netjies en met 'n see-uitsig. Sal beslis weer daar tuisgaan.Baie dankie vir 'n lekker plekkie.

12 Op Golf's terugvoer

Hallo Tanya,

Baie dankie dit was lekker om jul te ontmoet sien uit om weer te sien.
Lekker dag.

Zelda

12 Op Golf
Jean V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Baie dankie vir die lekker bly. Ek het propose aan my meisie daar en sy het ja gesê en dit beteken julle plek sal altyd spesiaal wees aan ons. Baie dankie.

Lindie C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyf en rustige wegbreek!

Die woonstel is pragtig en die houtmeubels is besonders mooi en gee die plekkie 'n warm gevoel - mens voel sommer welkom met die intrapslag! Zelda en Driekus is baie vriendelike mense en gasvry. Die plekkie het als wat 'n mens nodig het. Baie mooi uitsig op die see asook die lighuis. Sal 12 op Golf vir enige iemand aanbeveel.

Sandra O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek!

Vier volle sorgelose dae van uitsig vanaf bed op die see, stilte, uiteet en net rus! Dis wat 12 Op Golf mens bied. Sal vir seker dié woonplek aanbeveel vir enigeen wat 'n liefde vir die see het. Dankie Zelda, ons het baie lekker gebly!

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sandra.

Groete,
Zelda

12 Op Golf
Jp R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp R
Saam met eggenoot / lewensmaat

12 op Golf het 'n heerlike naweek in L'Agulhas verseker.

Die ligging, diens, netjiese kamer en goeie geriewe maak dat ek nie na enige ander akkommodasie in L'Agulhas sal gaan as hier plek is nie. Uitstekende waarde vir geld.

12 Op Golf's terugvoer

Baie dankie JP R. Dit was baie lekker om jul te ontmoet en ek is bly jul het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Zelda

12 Op Golf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 12, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110df955d9505623974ccf5ba476a8911e7c1a72e11c04ffa74a80ecc9c8562a112ebf193b6726447625d46078f0645bb5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 12 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.826867521924 20.008876567459
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za