Graaff-Reinet Akkommodasie by 12 Parsonage - De Kothuize | LekkeSlaap
+14

12 Parsonage - De Kothuize

Selfsorg
  • Vanaf R2 280 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 12, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

12 Parsonage - De Kothuize is 'n bekoorlike en histories betekenisvolle kothuis in Graaff-Reinet se prentjiemooi Parsonage-straat. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die dorp se museums en ander geriewe wil besoek.

Die kothuis het verskeie Kaaps-plattelandse antiekmeubels en afdrukke, en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe.

Die stoep lei na 'n pragtige tuin met 'n sierfonteintjie en 'n gemeenskaplike swembad.

Daar is uitstekende restaurante naby die kothuis.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Parsonage - De Kothuize sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parsonage-straat 12, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 280
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 280
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 280
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 12, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f053073c8939feaaaac38b0b53ecd59031792ee00e395804411a55473f736dfc834cd5a062415a371526090239b41ff0b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 280  per nag (vir 6 persone) 12 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.251324830951 24.537622708581
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za