+14
Selfsorg in Umhlanga

12 Sea Lodge

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

12 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie woonstel lieflike see-uitsigte het en direkte toegang tot die strand bied.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n bad in die eerste badkamer en die tweede badkamer het 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuie lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die kompleks bied toegang tot die strand, promenade en Umhlanga Village.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 251

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 12 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d93e915593797b052e50fb165bd48ad542038e51ec4151e84528a9aadd36d8b80a6e078b168876a478dcf621afb79bbb51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Lagoon Drive Sea Lodge 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721773 31.087989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang