1202 on Cowgill Guest Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1202 on Cowgill Guest Room is in Queenswood, Pretoria geleë en bied ontspannende gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers en paartjies. Die huis is naby Menlyn Mall, Hatfield en Pretoria se sakekern. Die ateljeewoonstel is privaat en het sy eie ingang.

Verblyf word gebied in 'n ateljeewoonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die huis is op die Gautrain-busroete en is naby die Queens Corner-winkelsentrum, en verskeie restaurante. Eduplex Skool en die Departement van Internasionale Betrekkinge is ook net om die draai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1202 On Cowgill Guest Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za