Queenswood Akkommodasie by 1202 on Cowgill Guest Room | LekkeSlaap
+25

1202 on Cowgill Guest Room

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir 1202 on Cowgill Guest Room
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nandie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë.

Ons is baie vriendelik deur die gasheer ontvang. Kamer is baie skoon en netjies, met moderne dekor, asook basiese toiletware soos sjampoe en stortseep toegerus. Daar is 'n goed toegeruste kitchenette met koffie/tee en suiker, sowel as yskassie en mikrogolf. Daar is veilige parkering met 'n veiligheidshek, asook genoeg beligting buite die kamer vir aankoms in die aand. Dit is ook in 'n stil area geleë, maar steeds naby genoeg aan restaurante en 'n winkelsentrum. Ons het baie lekker gebly, en sal beslis 1202 on Cowgill aanbeveel.

Hannahli V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannahli V
Saam met vriende

Wonderlik sitl.

Rustig, skoon en baie lekker.

Marina C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marina C
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Kamer nie gereed met aankoms nie. Swak diens met die persoon aan diens, heeltemal onprofessioneel. Het nie eers geweet van die bespreking nie. Moenie hierdie plek bespreek nie. Jy is teleurstelling gewaarborg. Niks soos die foto's aanlyn nie. Daar is 'n swembad, maar nie vir gaste nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Disappointing.

Room not ready on arrival. Poor service with the person on duty totally unprofessional. Did not even know about the booking. Do not book this venue. You are guaranteed disappointment. Nothing like the images online. There is a pool but not for use by guests!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

1202 on Cowgill Guest Room's terugvoer

I do appreciate reviews given as it does allow me to improve areas. However, this complaint is not valid for the following reasons:
1. We have received exceptional reviews in the past and we strive to maintain that status
2. We were not at the house when Marina arrived, therefore my help was aware of the guests coming and purely needed to confirm the room to ensure the placement of guests in the correct room
3. The only difference in the images of the room is that I have upgraded the 3/4 bed to a Double bed, and the rest is exact;y the same.
4. The pool has never been advertised on the site.

I do trust you find my response favourable.
Best Regards. Matthew

1202 on Cowgill Guest Room
Marina V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë, vriendelik ontvang.

Die gastehuis bied alles wat nodig is oornag verblyf. Was goed geleë vir waar ons moes wees. Baie netjies en skoon en veilig. Baie dankie.

Tshepiso L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepiso L
Saam met vriende

The place was nice and quiet. Perfect for inner peace.

It was nice. Even the owners were very helpful with what we needed. I wouldn't have searched for a better place, but they should keep their pets locked up.

Theo S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus.

Vriendelik ontvang. Moeite is gedoen om ons te akkommodeer.

Chris S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

Great stay, Matthew was so accommodating.

Will highly recommend.

Magda S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S
Besigheidsreis

Aangename ervaring.

Vriendelik en behulpsaam. Skoon, funksioneel en aangenaam. Goed geleë.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant experience.

Friendly and helpful. Clean, functional and pleasant. Well located.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Baie behulpsaam en vriendelik.

Baie lekker gebly, kamer was altyd skoon, en eienaars het uit hul pad gegaan om ons by te staan indien daar enige probleme of vrae was.

Carin M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Enkelreisiger

Netjies, gerieflik en vriendelike ontvangs.

Ek sal graag weer hier tuis gaan, was baie gerieflik naby alles en netjies, skoon en vriendelik.

Charmaine N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag.

Aangename verblyf. Sal weer die gastehuis gebruik.

Leon C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C
Enkelreisiger

Pleasant stay without any hiccups.

After checking out I picked up my daughter from Onderstepoort, but she wanted to shower. I called 1202 and was pleasantly surprised to find that the owner had no problem with me coming back and allowing my daughter to shower. Very seldom you will find that kind of commitment towards your guest in need.

Thea D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, beslis die moeite werd!

Ons het al in talle gastehuise en hotelle oornag. Beslis waarde vir die bedrag. Alhoewel klein, was die dekor keurig en alles wat ons nodig gehad het. Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer daar oornag.

Louks V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louks V
Enkelreisiger

Fantasties.

Netjies en skoon, sal dit beslis aanbeveel.

Philisiwe Z - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philisiwe Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very safe and clean.

It's accessible and safe.

Christine L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar inklok.

Kamer is skoon en netjies. Die gasheer is baie vriendelik. Die bed slaap baie lekker. Net een probleem, ek het bespreek vir die Windmill kamer met 'n koningingrootte-bed wat duurder is as die ander klein kamer wat goedkoper is. Ons is toe in die klein kamer geakkommodeer wat goedkoper is met 'n badkamer sonder 'n deur.

Kuys V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goeie diens.

Sal weer daar bly.

Mmw L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mmw L
Enkelreisiger

Baie lekker.

Lekker gebly en hulle het gehelp toe ek vroeër ingevlieg het en 'n dag vroeër moes verblyf kry.

Granny M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granny M
Enkelreisiger

A home away from home.

The rooms are clean, comfortable beds, safety features around the property and friendly hosts make the place more appealing. I would appreciate if they could attend to the TV issues.

Ann M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann M
Enkelreisiger

Great stay and value for money.

Thank you for a comfortable stay. The room was clean and tidy. The self-catering facility made it possible for me to prepare my own breakfast and pre-pack meals for dinner. The bed was comfortable and the linen was clean.

Wikus J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay there very much and will go next year again!

See stars.

Philip N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Enkelreisiger

Gemaklik en het voldoen aan my behoeftes.

Die kommunikasie tussen my en die gastehuis se eienaar was van die begin af goed en vriendelik. Ek is met vriendelikheid ontvang. Die verblyf is voldoende vir 'n enkelreisiger of twee mense wat dit net vir slaapplek wil aanwend.

Sinta R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie tevrede gewees. Sal beslis aanbeveel.

Sivan P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sivan P
Besigheidsreis

Good!

Place was clean and secure.

Rouvain D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouvain D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons was baie beïndruk met die kamer en die geriewe. Alles was baie netjies en gerieflik. Ek was net nie gelukkig met die 15 minute wat ons buite die hek moes gewag het vir hulp nie. Ons was deur die tuinier ingeboek in die gastekamer. Meer persoonlike diens sou great gewees het aangesien ek die vorige resensies gelees het en gesien het dat meeste besoekers persoonlike aandag geniet het.

Yolandie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S
Enkelreisiger

Heerlik en rustig!

Dit was heerlik om na 'n dag van opleiding net heerlik te kon ontspan. Kamers is mooi skoon en netjies. Rustige en veilige area. Dankie 1202 on Cowgill. Ek sal vir seker weer van jul dienste gebruik maak.

Nicole D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

100% Lekker oornagverblyf.

Lekker, mooi, gemaklike oornaggastehuis. Meer as genoeg vir oornag. Netjies en skoon. Afleweringsrestaurante naby geleë.

Lauren C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C
Enkelreisiger

Excellent.

Comfortable and clean guest room, will definitely recommend.

Francois D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Stunning. Wonderlik.

Great gashere. Heerlike eenheid om in te bly.

Hennie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Baie oulike en bekostigbare verblyf en privaatheid. Eienaars doen regte moeite om my gemaklik te laat voel en uit te help. Baie dankie.

Johannes D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D
Enkelreisiger

Dit was absoluut alles wat ek nodig gehad het vir my besoek. Dankie!

Baie netjiese en skoon verblyf. Dit wat jy sien op die foto's is wat jy kry! Baie nice.

Bianka G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka G
Besigheidsreis

Aangename mense by 'n aangename plek.

Die plek was maklik om te kry. Was baie netjies. Eienaars baie gasvry en hulpvaardig. Sal weer daar oorbly.

Mmw L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mmw L
Saam met vriende

Amazing

Matthew was 'n wonderlike gasheer.

Francois D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Great.

Goeie gashere. Snoesige kamer met verhitting. Lekker stort en yskas.

Charles S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Enkelreisiger

Ek het die enkel aand daar baie geniet.

Ek was weereens verbaas met die diens van LekkeSlaap, jy hoef nooit bekommerd te wees dat die verblyf nie op standaard sal wees nie. Dit was weereens die geval met 1202 Cowgill Guest Room. Die bestuur was besonder hulpvaardig in alle opsigte en ek kon 'n heerlike nagrus geniet in 'n besonder stil omgewing.

Yolandi M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Enkelreisiger

Huislik en warm.

As enkel dame was dit baie veilig en het ek geen tekorte gehad nie. Alles was mooi skoon en die gashere warm en vriendelik. Ek sal altyd weer daar oorbly. Baie dankie.

Christiaan V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Enkelreisiger

Baie stil en privaat.

'n Braaipan en/of tweeplaatstofie kan aanbeveel word om etes voor te berei.

Tebogo S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is so good and nice.

The owner of the place and other people there know how to welcome people and they are so friendly.

Jean-mari W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari W
Enkelreisiger

Lovely to stay and modern.

Kindly place instructions of the Television system by the TV or remotes, it took me some time to figure it out.

Albert N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Waarde vir geld, pragtige plekkie, vriendelike ontvangs, sal definitief weer terug kom!

Francois D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Wonderlik en stil.

Great plek. Goeie gasheer. 5 ster.

Albert N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker bly in 'n plekkie van jou eie.

Die plekkie was presies waarvoor ons gesoek het vir 'n naweek wegbreek. Behalwe dat die wasbak in die badkamer nie so skoon was nie, was alles anders fantasties, ons sal definitief weer terugkom eendag.

Jenny R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R
Enkelreisiger

Great stay!

I would highly recommend this guestroom as it is complete value for money. Wimpie and Matthew were awesome hosts and I enjoyed the complete privacy with my own entrance on the property.

Marius V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil rustige en privaat atmosfeer.

Alles was netjies en 100% werkend. Baie mooi versier en regtig "cozy". Perfek vir 'n kort verblyf vir 2 mense! Gasvryheid tops! Baie stil area!

Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowgillstraat 1202, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmZmUxYjc0LTc1M2MtNDBlOS1iMjZkLWIzZjE2NmMyMzA2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 1202 Cowgill Street Queenswood 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.723551 28.248603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za