Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

122 The Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, The Dunes Oord 122, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

122 The Dunes is 'n duplekseenheid wat selfsorgverblyf in die Dunes Oord in Keurboomstrand bied. Die perseel is naby Plettenbergbaai en dit spog met toegang tot 'n Blouvlagstrand.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die slaapkamers is op die eerste verdieping en die kombuis, sowel as die leefarea, is op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike banke en 'n TV. Die eenheid is langs 'n melkhoutbos en dit het 'n privaat tuin met ingeboude braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Die oord spog met 2 swembaddens wat gaste kan gebruik en daar is 'n kort paadjie wat deur die bos na die strand lei.

Slaapplek

’n Bespreking by 122 The Dunes sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 122 The Dunes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • PO394-weg, The Dunes Oord 122, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 122 The Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, The Dunes Oord 122, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab8fde35a658ae065e6842117be8d04d830e80f6fca93bd8223cbf11985710be704bcb6c08fbd4c9702188784867b0b49942?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 PO394 Road 122 The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.011265522589 23.421831988657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem