Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123 Ocean View Drive Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 123, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

123 Ocean View Drive Apartment is ateljeewoonstel wat nuut opgeknap en smaakvol versier is en teen die hange van Seinheuwel in Groenpunt geleë is. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 2 mense en het pragtige uitsigte oor die V&A Waterfront vanaf die balkon.

Die woonstel bestaan uit 'n ruim oopplan-slaapkamer met 2 ekstra lang enkelbeddens en 100% perkalkatoenlinne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad en stort en 'n dubbelwasbakeenheid. Badhanddoeke van topgehalte word voorsien. Die toilet langsaan is apart van die badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met toebehore, breekware en eetgerei. Daar is 'n platskerm-TV met vol DStv en 'n DVD-speler en musiekstelsel. Die eetarea maak oop na die privaat terras met 'n uitsig. Die woonstel is toegerus met lugversorging en verwarming en het toegang tot WiFi.

123 Ocean View Drive Apartment het 'n lieflike swembad en 'n klein tuintjie waarvan jy gebruik kan maak. Die woonstel het sy eie ruim, privaat terras met 'n Weber-braai. Die see-uitsig vanaf die terras is pragtig en Groenpunt is gewoonlik taamlik windstil. Plaaslike restaurante, naglewe en koffiewinkels is almal naby die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by 123 Ocean View Drive Studio Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 123 Ocean View Drive Studio Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 11

Ligging

  • Ocean View-rylaan 123, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 123 Ocean View Drive Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 123, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZjM1NzA2LWIwMDktNDA3OS1iMGU1LTEwN2Q2NzFiZWQ0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 123 Ocean View drive Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.911521233261 18.401592671871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem