Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123Vyfer on Whale Trail

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 123Vyfer on Whale Trail
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacco D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacco D
Gesin met tieners

Heerlik en luuks.

Goed geleë, pragtig uitgelê en vriendelik ontvang deur Zelda. Alles wat jy wil hê en meer. Luuks met alle geriewe om te ontspan, braai en kaggel. Puik WiFi en dienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon en netjiese woonstel met goeie sekuriteit in 'n veilige area wat voorsien in al jou behoeftes.

Ons het 123Vyfer einde Julie 2023 besoek. Met sy goeie ligging, is die woonstel 'n nuwe gunsteling-verblyfplek vir ons. Die woonstel is mooi gemeubileer, netjies, skoon en het 'n goed toegeruste kombuis. Dit was ons 40ste Huweliksherdenkingnaweek en tot ons verbasing het ons gasvrou aandag gegee aan fyn detail soos ‘n bottel vonkelwyn wat sy vir ons op die toonbank gelaat het. Ons het duidelike instruksies ontvang oor waar om die woonstel te vind en hoe om toegang daartoe te kry. Ons het die gereelde teksboodskappe, vir ingeval jy hulp nodig het en/of oulike idees wat met ons gedeel is met betrekking tot wat om in die omgewing te doen, baie waardeer en dit het beslis bygedra dat ons 'n ontspannende wintersnaweek in De Kelders geniet het. Die woonstel is 'n kort afstand van die gewilde Walkerbaai Natuurreservaat geleë en beslis 'n moet-doen indien jy kans sien om die sagte sand en klippe met jou 4X4 aan te durf of lekker bene te rek en te stap. Die kuslyn by De Kelders/Gansbaai is asemrowend en daar is orals pragtige voetpaadjies langs die see langs oor klippe en sand waar mens kan stap. Die 15 minute per motor van die skilderagtige dorpie Stanford en 'n skamele 39 minute van Hermanus sorg dat 123Vyfer baie goed geleë is om die omgewing te verken. Ons kan 123Vyfer aanbeveel en gaan beslis weer van die verblyf gebruikmaak. Dankie Zelda, tot weersiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

Hi Sonja.

Baie dankie dat jy tyd geneem het om die wonderlike terugvoer te skryf.
Ek is baie bly julle het die wegbreek en akkommodasie geniet.

Ek hoop om julle vinnig weer terug te welkom.

123Vyfer on Whale Trail
Alma C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma C
Gesin met tieners

Absolutely fantastic. Beautiful home.

We enjoyed our stay. The whale view was awesome even though there was construction across the road. Tranquility and peaceful surroundings that felt very safe. Hope to bring my family again in the future. We have told all our friends and family about this beautiful home. Zelda was an awesome host. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

I would love to host you again in the future!

Thank you so much for spreading the news, I really appreciate your thoughtfulness.

123Vyfer on Whale Trail
Tanya N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Amazing stay, view and beautiful apartment.

Fantastic accomodation, stylish and amazing view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

So glad to hear you enjoyed your stay. I would love to welcome you back soon.

123Vyfer on Whale Trail
Riana W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Ons is baie vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Ons was 4 volwassenes en het nooit gevoel ons is in mekaar se spasie nie. Die gasvrou het aan elke klein detail gedink om dit gerieflik en gemaklik te maak. Ek kan dit sterk aanbeveel en sal beslis weer daar tuisgaan. Baie dankie Zelda. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

It was a real pleasure to host you and your family, and I’m happy to hear that you’ve enjoyed your stay. You are welcome back anytime.

123Vyfer on Whale Trail
Hugh B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

The accommodation is very well equipped with everything working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vilma V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful!

Our reception was wonderful, Amoure you are the best. When entering we could expierence the love and peace in your place, as said, you have become our family and its definitely our place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

It was wonderful to host you, glad you enjoyed your stay. You are welcome back any time.

123Vyfer on Whale Trail
Lian T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie is baie goed ingerig en ons het regtig lekker gebly.

Die binnebraai was perfek vir die koeler aande en ons het dit baie geniet om vir die see en die sonsondergang te kyk elke middag. Die gasvrou is baie oulik en het ons dadelik welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

Ek is bly jul het jul wegbreek geniet. Hoop jul het lekker gerus, welkom terug enige tyd.

123Vyfer on Whale Trail
Gurshwin F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurshwin F
Saam met vriende

Will indeed go a bit longer next time.

Hope they can upgrade the internet package to stream.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

We are so happy you enjoyed your stay. You are most welcome to visit longer next time.
Thank you for the feedback about the internet. Fiber has just been installed in our neighborhood and we have upgraded to a more suitable internet service for streaming to enjoy on your next visit.

123Vyfer on Whale Trail
Annetjie L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie L
Saam met vriende

Gansbaai is 'n juweel.

Eerstens ons verblyf by 123Vyfer was aangenaam. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die ontvangs was warm en vriendelik. Ons was 4 volwassenes en het heerlik gekuier met genoeg spasie en het voldoen aan al ons behoeftes. Tweedens het Gansbaai ons stoutste verwagtinge oortref. Heerlike vis by Fish Lady, kan dit regtig aanbeveel. Redelike Spar, Clicks en lekker winkeltjies vir ons vroue. Mense is vriendelik en Afrikaans. Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat T
Gesin met klein kinders

Thoroughly enjoyed our stay, very well-appointed. Everything very neat and clean. The beds were comfortable.

The property is an easy walk to the view point and cliff path where one can walk and see whales.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerina D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina D
Saam met vriende

Perfect location, spotless, well equipped for self-catering and owner provided more than we expected.

Perfect place to unwind and enjoy whale watching and surrounding areas. Extremely comfortable, well equipped unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B
Gesin met tieners

A memorable get away.

This was our first visit to De Kelders, but definitely not our last. The place caters for all our needs with the attention to detail, from a cold bottle of wine on arrival to a warm cup of coffee. Spotlessly clean and comfortable, it was a pleasant experience. I needed only packed limited if I knew the extent catered. The warmth of the welcoming Amoure was priceless and most definitely memorable. What I liked is the fact that the extras I packed were unnecessary because it was catered for and makes it easier for a quick weekend get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

It was a pleasure hosting this lovely family. They were friendly, quiet and considerate guests and left the apartment in impeccable condition.
You are welcome back any time.

123Vyfer on Whale Trail
Handre V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre V
Saam met vriende

Baie netjies en veilig. Sal enigetyd aanbeveel.

Die wooneenheid is baie netjies en my verwagting was oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

Ek is bly jul het die woonstel gerieflik gevind. Julle is welkom, enige tyd.

123Vyfer on Whale Trail
Annelize M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Ons het vir 'n langnaweek oorgebly en het die woonstel uitstekend gevind! Dit was 'n baie lekker naweek gewees.

Baie dankie aan die eienares vir haar vriendelikheid, gasvryheid en vir 'n topklasblyplek! Die woonstel is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het en is absoluut perfek skoon en netjies. Dankie ook vir al die ekstra "attention to detail"! Ons het alles, van die lekker hande seep by die wasbakke tot die ekstra sakkies vir die vullisdrom, baie waardeer! Die woonstel is in 'n stil straatjie geleë en is naby genoeg aan die wandelpaadjies by die see en rotse sodat mens oral heen kan loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

Dit was heerlik om jul te ontvang. Enige tyd weer welkom.

123Vyfer on Whale Trail
Leon A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Netjies en goed ingerig. Sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

123Vyfer on Whale Trail se terugvoer

Baie dankie vir die bedagsame gaste wat julle was. Julle is enige tyd weer welkom.

123Vyfer on Whale Trail
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 123, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1804079f9b0f6d176c68125ff028e6dec47027500c2078ad87296e27b9ed24f878e6772341d69e9f1acc53a551d26b74a85c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 123 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.555245 19.366107