LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 125 On Van Buuren | LekkeSlaap
+41

125 On Van Buuren

23 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Buuren-weg 125, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 050 R683 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Die gastehuis het 4 kamers wat elegant versier is. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Elke kamer het 'n yskassie, haardroër, WiFi-verbinding, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met meer as 300 DStv-kanale. 'n Gekombineerde Kontinentale en Engelse ontbyt word soggens in die eetarea bedien. Aandete en ontbyt is ook op versoek beskikbaar.

Die Namibian-woonstel is die enigste selfsorgeenheid en het slaapplek vir 4 gaste in 2 dubbelkamers. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof toegerus. Daar is ook 'n haardroër, WiFi en 'n platskerm-TV met meer as 300 DStv-kanele. Buite is daar ingeboude braaigeriewe, 'n stoep en 'n klein tuin.

Die gastehuis het 'n onderdak-braaiplek wat 'n groep van 15 gaste kan akkommodeer. Dit het 'n uitsig oor die tuin en is langs 2 lapas en swembad geleë. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die eiendom word beveilig deur geslotekringtelebisie en 'n elektriese heining. Daar is 'n klein konferensiekamer vir 8 gaste wat goed toegerus is met al die nodige tegnologiese geriewe, insluitend gratis WiFi. Die groot stoep met 'n beskutte braaiplek kan vir sakebyeenkomste en gesellige geleenthede gebruik word. Vervoervereistes is op versoek beskikbaar.

Dié ligging bied maklike toegang tot die N3-, R21-, R24- en die M2-snelweë, so dis baie gerieflik vir toeriste en sakereisigers wat op pad is na Johannesburg, Gauteng, Limpopo, Noordwes, die Vrystaat en KwaZulu-Natal. Die ligging van die gastehuis maak dit ideaal as basis vir plaaslike en internasionale gaste wat die Apartheid Museum, Gold Reef City, Soweto, Wieg van die Mensdom, Cullinan Diamantmyn, Voortrekker Monument, Sun City en Pilansberg Wildreservaat wil besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir 125 On Van Buuren
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van Buuren-weg 125, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Gaste dink 125 On Van Buuren het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 050
Vanaf R683
per nag (vir 2 persone)
was R1 050
Vanaf R683
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Buuren-weg 125, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwZTEwMDU3LTBhMmQtNGVkOS04YWRkLTg1ZDdhMWJlZWU5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R683  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 125 van Buuren Road Bedfordview 2007 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.169805555556 28.153277777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!