Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

127 Zebula Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mabalingwe 12, Plaas 534 Vaalwal Reg Div KQ, Mabula-distrik, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

127 Zebula Golf Estate is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis in privaat besit op die toonaangewende Zebula Gholflandgoed en Spa. Die landgoed van 1600 hektaar skuil in 'n malariavrye area in die skadu van die Waterbergberge in Limpopo en dis sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg.

Die ruim huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 7 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, 2 stoepe en 'n balkon.

Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n versonke bad, buitestort, binnestort en 'n toe toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n versonke bad, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die vyfde, sesde en sewende slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dié kamers maak van 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Ses van die kamers het lugversorging.

Die kombuis is met 'n dubbelyskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n wynyskas. Die sitkamer het sitplek en 'n groot platskerm-TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Stapeldeure in die eet- en sitarea maak op 'n groot onderdakstoep met sonstoele, 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe oop. Die stoep lei na 'n swembad en dit lei na 'n vuurput.

Die Zebula Gholflandgoed en Spa bied 'n gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is, 'n Pro-winkel, spa, 3 restaurante, muurbal- en tennisbane, 'n swembad, gimnasium, slang- en reptielpark en verskeie doendinge soos begeleide wandelings, wildritte, perdrysafari's, bergfietsry, boogskiet, verfbal, kleiduifskiet en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by 127 Zebula Golf Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 127 Zebula Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Ligging

  • Mabalingwe 12, Plaas 534 Vaalwal Reg Div KQ, Mabula-distrik, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 127 Zebula Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mabalingwe 12, Plaas 534 Vaalwal Reg Div KQ, Mabula-distrik, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88e42983cdf61c51cbfcd120e21226cf4909c70e9685a903049bcca50226dd1a921c8881cda07d9c6aeb605dd0ff5ef8cd1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 15) 2 5 1 5 Mabalingwe 12, Farm 534 Vaalwal Reg Div KQ D1000, Mabula District 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.747628472582 27.997689194686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem