Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 Miller Street

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Meryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir 128 Miller Street
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Ruim huis met baie fasiliteite, baie goeie ligging en uitsig.

Gebruik nie-munispale water, hoef dus nie baie suinig te gebruik nie. Dit kan lastig wees dat die waterdruk met beurtkrag baie daal (die drukpomp werk dan nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Miller Street se terugvoer

Dankie Pieter,

Die waterdruk probleem weens beurt krag word nou reggestel, want ons is in die proses om oor te skakel na Solar krag, om onafhanklik van Eskom te wees.

128 Miller Street
Johnny C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny C
Gesin met klein kinders

Baie Lekker

Dit was regtig een van ons beste vakansieverblyf wat ons gehad het in Gordons Met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Miller Street se terugvoer

Vakansietyd is belangrik veral na 'n moeilike Covid jaar. Ons is baie bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om ons familie huis met julle te deel.

128 Miller Street
Crystal E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal E
Saam met vriende

Uitstekend!

Die huis is ruim en netjies. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sp L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sp L

Baie huislike blyplek met ongelooflike uitsig en karakter.

Baie aangename ervaring en die huis was baie meer as wat ons verwag het. Baie ruim met baie boeke! Baie gerieflik vir gesin of groep vriende. Goeie beddens en linne. Gordonsbaai is sentraal vir dagbesoeke maar kan regtig ook net op die stoep sit en die uitsig geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect home away from home stay with a wonderful view.

Great hosts too. Wouldn't hesitate to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scott D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott D
Gesin met tieners

Tranquil, relaxing, with beautiful views of the bay.

Very comfortable, open living spaces, with amazing views and access to surrounding areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Miller Street se terugvoer

Holidays are always well deserved and special times, so we are so pleased that you could enjoy yours in our home and that you found it all to your liking.

128 Miller Street
Retha V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Gesin met tieners

Excellent holiday destination with superb views for a relaxing holiday at the sea.

Very friendly and the most accommodating owners. The house has everything and more you need for a relaxing holiday at the sea. Quiet area, superb view of False Bay and mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Miller Street se terugvoer

Thank you, Retha. So happy you enjoyed your holiday in our home. The weather was perfect too.
Kind regards,
Meryl and Alex

128 Miller Street
Angeline A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline A
Saam met vriende

Everything was more than I expected. Thank you.

It was absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linnie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ontspannende ruskans.

Dit is 'n pragtige huis met die mooiste uitkyk oor Gordonsbaai. Daar is alles wat jy nodig het om gerieflik te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Miller Street se terugvoer

Thank you so much, Linnie, we are always happy when our guests enjoy our home as much as we do. You were wonderful guests to have and we would love to welcome you and your family back again sometime.
Kind regards,
Meryl

128 Miller Street
Jolanda V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda V
Saam met vriende

Skoon en netjies.

See-uitsig is asemrowend. Veilige gebied. Kamers is groot en netjies. Die kombuis is baie goed toegerus. Stapafstand na die hawe en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia W
Gesin met klein kinders

Dit is so gemaklik dit voel soos jou eie huis.

Dankie, kon sover nie vir 'n beter plekkie gevra het om te bly nie was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus T

Wow! Fantastiese 5 dae, en ek moet byvoeg, baie dankie.

Ons gesin, 6 volwassenenes, het hierdie plek sommer baie geniet. Die uitsig was iets besonders (selfs van 2 van die slaapkamers af) en ons het die pragtige huis sommer waardeer. As 6 mense elk 'n stil en privaat hoekie sou nodig hê, sal dit hier gevind word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Miller Street se terugvoer

Thank you so much Marthinus & your whole family for the wonderful review! It makes us more happy than you can imagine, to know that guests have really enjoyed their stay & felt comfortable in our home! Thanks again for leaving the house so impeccably tidy - you would all be welcome anytime!
Kind regards from South Africa!
Meryl & Alex Weaver

128 Miller Street
Hendrik L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Gesin met klein kinders

Wonderlik .

Ons het vir 4 nagte in Millerstaat gebly en dit was wonderlik. Die uitsig van die balkon was asemrowend. Om in oggende met die see in jou ore wakker te word onbeskryflik. Die eienaar het 'n groentetuin waar jy vars groente kan pluk indien wil. Ek het kinders van 6 en 8 en die huis met die balkon was heel veilig vir hulle. Sal die huis aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom van die gewoel en net wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millerstraat 128, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNzM5ODk2LTgyNDgtNGE1Ny1hZTgwLTQ4ODk1NTQxNWZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 128 Miller street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.16368 18.86428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem