Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

129 A Arends Hoogte

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspoortweg, Eenheid 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Erf 3 Grootfontein, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

129 A Arends Hoogte is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Utopia Nature Estate in Buffelspoortvallei, Noordwes. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in die natuur.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met meubels. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek, gemeenskaplike tennisbane, 'n swembad, staproetes en 'n putt-putt-baan. Hierdie verblyf is ongeveer 11 km vanaf Buffelspoort waar gaste toegang tot geriewe soos winkels en restaurante het.

Slaapplek

’n Bespreking by 129 A Arends Hoogte sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 129 A Arends Hoogte
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Maande gelys 6

Ligging

  • Buffelspoortweg, Eenheid 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Erf 3 Grootfontein, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes
  • Gaste dink 129 A Arends Hoogte het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspoortweg, Eenheid 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Erf 3 Grootfontein, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42baf2e7d63740b45510761c309a6cba2fa9ac314b590c39bad74d44a55903e05acc9c68f84673510238bb32f43baa502d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Buffelspoort Road Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816930973667 27.475109446393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem