1292 on Bluff Unit 1
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1292 Bluff Road, Fynnland, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1292 on Bluff bied selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede in Bluff in Durban. Die eiendom is naby winkelsentrums, 'n mediese sentrum en is 'n kort rit vanaf Ansteys-strand.
Die eenhede bied slaapplek vir tussen 4 en 5 gaste, en elk bevat 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens, en die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n TV en WiFi met 'n limiet van dertig gigagrepe per verblyf.
Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering, afstandbeheerde toegang, 'n sluitkassie vir self-inboek en buite-sekuriteitskameras.
Besienswaardighede en aktiwiteite binne 20 km sluit in Ansteys-strand, plaaslike winkelsentrums, gholfbane en natuurgebiede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 1292 Bluff Road, Fynnland, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1292 on Bluff Unit 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1292 Bluff Road, Fynnland, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang