Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 @ Beverley Hills Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonora-rylaan 75, Beverley Hills Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 890 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

13 @ Beverley Hills Estate is 'n selfsorgvakansiehuis op die veilige Beverley Hills Landgoed in Ballito. Hierdie vakansiebestemming het baie om te bied, soos pragtige strande, bergfietsroetes en restaurante.

Die vakansiehuis het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n enkelbed en die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix en eksklusiewe DStv-kanale. Die toegeboude stoep het rusbanke en 'n kleiner etenstafel waar gaste hul maaltye voor die pragtige see-uitsig kan geniet. Die tuin het buitebraaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en gaste het toegang tot die landgoed se gedeelde geriewe soos die gemeenskaplike swembad, 2 tennisbane, die kinderspeelarea en die klubhuis wat 'n gimnasium en pooltafel het.

Slaapplek

’n Bespreking by 13 @ Beverley Hills Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 13 @ Beverley Hills Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Leonora-rylaan 75, Beverley Hills Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 13 @ Beverley Hills Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonora-rylaan 75, Beverley Hills Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44e27c7b5c71e69a97da627f3313364bc249be5fa7be46252a9043f6b83fceeefdb976e55561f1e97d146b9e71ec0558c700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 890 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 75 Leonora Drive Beverley Hills Estate 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.526939268158 31.216072623682
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem