- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Azteca-straat 13, Parsonsvlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
13 Azteca is 'n selfsorghuis in Parsonsvlei, Gqeberha (Port Elizabeth).
Hierdie huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde badkamer het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof, asook 'n toonbank met sitplek toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en lei na die agterplaas met 'n stoep, 'n ingeboude braai-area en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie en daar is omsetters en gasstoofplate in al die villas. Die ligte en WiFi sal ook werk.
Die eiendom is ongeveer 21 km vanaf King's Beach geleë. Die lughawe is 23,6 km vanaf B.R.O. Huise en Villas en daar is 'n groot winkelsentrum 7,1 km vanaf die villa.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Revonne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Azteca-straat 13, Parsonsvlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Azteca-straat 13, Parsonsvlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap