4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Queen Street, Bonamic unit 13, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
13 Bonamic is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Bonamic-kompleks in Manaba Beach geleë, naby die strand en ander geriewe soos 'n wassery en 'n winkelsentrum.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n plafonwaaier en 'n TV met OpenView-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n onderdakbalkon met buite-eetmeubels oopmaak, 'n ingeboude braai wat uitkyk oor pragtige see-uitsigte.
Ontbyt op die stoep gaan dikwels gepaard met gereelde waarnemings van walvisse en dolfyne wat in die branders baljaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 44 Queen Street, Bonamic unit 13, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 13 Bonamic het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Queen Street, Bonamic unit 13, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang