Selfsorg in Plooysville AH

13 Elizabeth Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Karien P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Nov 2025

Rustige oornag. Goeie oornag-verblyf - as jy langer bly en baie gaan rondry, kan dit bietjie ongerieflik raak om vir elke inkomslag by sekuriteit, 'n nuwe hekkode te moet vra. Stil, rustige kompleks met parkering wat meeste voertuie pas, eenheid lyk nes in die foto's. Beddens was net effens hard, maar ons het steeds goed geslaap. Daar was net nie melk of Cremora vir die koffie nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ziphozonke Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Mushroom Road, Midrand, 1684, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3758fa8ba342780f63a0ae83f0529f139aa031ca030cfa2f6f60d540a34fb8ff2f6e5f604e7d189ecc89ec8d25c87fead8f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Mushroom Road Midrand 1684 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.005614390747 28.083895167459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang