Brackenhurst Akkommodasie by 13 on Prins Albert | LekkeSlaap
+8

13 on Prins Albert

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R720 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

13 on Prins Albert is 'n selfsorgtuinwoonstel, 'n tuinwoonstel, met slaapplek vir 4 in Brackenhurst, Alberton wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers.

Dié woonstel het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea. Gaste kan in die sitkamer met DStv ontspan.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

13 on Prins Albert is net 'n kort entjie se ry van talle winkelsentrums, restaurante en vermaakgeriewe af en bied maklike toegang tot hoofsnelweë en roetes na OR Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 13 on Prins Albert sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 26 resensies vir 13 on Prins Albert
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Gaste dink 13 on Prins Albert het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 4 persone)
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNDZjNzQ3LTYxNzYtNDg0Ny05MTMyLWNmNWQ4MTEzZmZjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R720  per nag (vir 4 persone) 26 5 1 5 13 Prins Albert Street Brackenhurst 1448 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.313846328 28.107455
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za