LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 13 on Prins Albert | LekkeSlaap
+9

13 on Prins Albert

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir 13 on Prins Albert
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riaan L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Netjies en skoon. Lekker gebly.

Hayley M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Came up for a MTB event at Thaba Trails. Excellent location for our needs. Perfect accommodation for Sport travelers.

Very clean and spacious. Lovely to have 2x bathrooms and separate living area which used as an extra room for our youngest travelers. Will be back next year. Thank you very much.

Mandy M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M
Enkelreisiger

Comfortable and friendly.

A wonderful place to stay. Everything you need. Close to all amenities and highways. Thank you for making my stay very comfortable. I would definitely recommend 13 on Prins Albert.

Prof Kobus L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie.

Weereens baie lekker gebly. Dankie Nico vir jou vriendelike diens. As ons weer Gauteng toe gaan, kom ons weer daar bly. Baie gerieflik en netjies.

Prof Kobus L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en netjies.

Baie dankie. Ons het heerlik gebly. Dit was pasmaak vir ons behoeftes en ons sal beslis weer in die toekoms daarvan gebruik maak as ons in Gauteng kom.

Carmen E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen E
Gesin met tieners

Perfect place to relax and get your mind off things.

See stars.

Elmo B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo B
Enkelreisiger

Puik geriewe teen billike prys.

Vriendelike ontvangs, met vooraf opvolg en puik geriewe wat vol DStv insluit en goeie waarde vir geld.

Madie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V

Gerieflike en bekostigbare verblyf vir vier mense.

Pragtige skoon en netjiese tuinwoonstel met alles wat 'n mens nodig het. Baie mooi dekor. Vriendelike ontvangs van eienaars. Braai-area nogal klein, maar kon nog steeds 'n vleisie op die kole kry en lekker om die piekniektafel kuier.

Callie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S
Besigheidsreis

Vriendelik ontvang, verblyf was lekker vir my, sal weer daar gaan slaap.

Baie lekker gebly. Voel soos jou eie huis.

Debbie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, netjies, stil en veilig.

Baie verras gewees oor blyplek, Groot, netjies, veilig en heerlik stil. Baie maklik gewees om te kry, en sal verseker in die toekoms weer van hulle gebruik maak en aanbeveel vir ander. Wonderlike plekkie! Baie dankie weer vir vriendelike en vinnige diens.

Christa V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Beter as baie plekke waar ek reeds oorgebly het.

Die woonstel was netjies, skoon en gerieflik, die diens was uitstekend. Ek gaan beslis weer daar oornag.

Magda D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met vriende

Great to stay there.

Will back again its clean service excellent it's very neat.

Nerina B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina B
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Die plek is baie goed toegerus vir selfsorg en ook baie veilig. Nico en Joan laat jou welkom voel en volg op om seker te maak alles is reg. Ek sal verseker weer daar bly.

Arno L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en 'n mooi eenheid om in te bly.

Ons het reeds met die eienaar gesels dat ons weer in April daar wil kom oor bly. Die eenheid is baie groot en mooi. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir vriende en familie.

Rina H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina H
Besigheidsreis

Wonderful, hospitable and clean. Will definitely be back.

We were met by the owners and welcomed into the establishment as part of the family. I would most definitely recommend a stay there.

Jennifer S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Besigheidsreis

Was baie gerieflik.

Goeie diens en baie gerieflik.

Annemie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B
Gesin met klein kinders

Huis weg van jou huis!

Het baie lekker gebly! Gasheer en gasvrou doen baie moeite en stap meer as die ekstra myl vir hul gaste. Sal hul beslis aanbeveel en weer daar gaan bly.

Suezette B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suezette B

Ons het heerlik gebly!

Ons het lekker gebly. Die plek is skoon, netjies en naby baie sentrums. Alles wat jy wil hê, is in die plek.

Suzette K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in die stad.

Wat 'n aangename verrassing! Ons plekkie was baie oulik, netjies en skoon. Die gasvryheid was tops, dankie Joan! Sal beslis 13 on Prins Albert aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreekkansie soek.

Marietjie F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik verwelkom deur Nico en Joan en ons verblyf was uitstekend.

Die pek is baie netjies en modern veilig en ons sal beslis die verblyf weer gebruik as ons in die area is.

Charlene O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O
Besigheidsreis

Weekend business stay.

Very accommodating! We arrived at 22:00 Friday night, warm welcome and very friendly. Very central and in a quiet area. Neat and cosy.

Robin C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin C

Very helpful.

The accommodation was very clean and comfortable and there was lots of room, sufficient for a couple with children. The owners were most helpful, and as they had no booking for the day we left and were happy to let us keep our luggage there until mid-afternoon (I had an evening flight).

Jacky M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky M
Gesin met tieners

Excellent place, do yourself a favour and make use of them you wont regret. Every cent worth.

Outstanding place. Definitely value for money. I will go there again and again!

13 on Prins Albert's terugvoer

Baie dankie Jacky

13 on Prins Albert
Wally V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally V
Gesin met tieners

Uitstekend en baie rustig.

Die woonstel is baie netjies en skoon. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Baie goed geleë naby winkels en baie rustige area. Sal beslis weer gebruikmaak van die verblyf en aanbeveel vir ander.

13 on Prins Albert's terugvoer

Baie dankie Wally.

13 on Prins Albert
Willem V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë, skoon en netjies, en definitief die moeite werd.

Sal dit aanbeveel vir 'n kort verblyf. Was daar vir drie dae en dit was baie lekker.

13 on Prins Albert's terugvoer

Baie dankie Willem.

13 on Prins Albert
Jj L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons slaap al baie lank in verskillende eenhede en die een was nog die beste.

Baie veilige en skoon eenheid, baie skoon buurt wat naby winkels is. Sal definitief weer daar gaan slaap. Eienaars is fantastiese mense wat sorg dat jy gerieflik en privaat is. Hulle gasvryheid is finominaal.

13 on Prins Albert's terugvoer

Baie dankie JJ.

13 on Prins Albert
Amanda M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

'n Absolute wonderlike ervaring, baie moeite is vir ons gedoen, vriendelike diens, veilig en definitief aanbeveelbaar.

Nico en Joan het ons baie vriendelik ontvang, die woonstel was goed toegerus en netjies hulle was uiters behulpsaam en het absoluut uit hul pad gegaan en moeite gedoen en die ekstra myl gegaan om ons te akkommodeer en ons verblyf aangenaam te maak, sal hul definitief aanbeveel aan almal om daar te bly hetsy vir vakansie of soos in ons geval, vir 'n sport geleentheid. Hulle het selfs van ons mense by die lughawe gaan afhaal. Baie dankie Nico en Joan!

13 on Prins Albert's terugvoer

Baie dankie Amanda dit was baie aangenaam om julle hier te he en ons waardeer jou terugvoer opreg.

13 on Prins Albert
Magrietha L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha L
Gesin met tieners

Ruim en gemaklike verblyf.

Ruim en skoon, alles wat kan nodig wees in die kombuis. Rustige omgewing naby hoofroetes. Vriendelike diens.

Bruce H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and enjoyable, although we were only there for one night.

Cleanliness was tops. Well equipped with crockery and cutlery. Hostess and host very friendly and obliging.

Lorraine V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Gesin met tieners

Verblyf was uitstekend!

Verblyf uitstekend, netjies, skoon, vriendelike diens, goeie verwelkoming, ekstra myl gestap vir ons as gaste, veilig en beslis waarde vir geld. Geen tekortkominge in hierdie privaat pragtige woonstel.

13 on Prins Albert's terugvoer

Beste Lorraine,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.

Groete,
Joan

13 on Prins Albert
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bf163fdf52691a5acb79277cbb0ea2c7f51b4f80a132a278550811cd21b1fc9c9832ef533ec3637a45463f53f2aa52ef5ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250, nou Vanaf R1 000  per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 13 Prins Albert Street Brackenhurst 1448 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.313846328 28.107455
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!