LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 13 on Prins Albert | LekkeSlaap
+9

13 on Prins Albert

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
13 on Prins Albert
Twee slaapkamer, kombuis, sitkamer en braai area selfsorg tuin woonstel.
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Inklok is tussen 14:00 en 20:00 en uitklok is teen 10:00. Enige ander spesiale tye moet vooraf gereël word.
’n terugbetaalbare deposito van R500 moet met aankoms betaal word.
’n Beperkte hoeveelheid besoekers word toegelaat, maar moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaan harde musiek of geraas nie.
Geen oop houtvure word in die braai-area toegelaat nie, slegs houtskool mag gebruik word om te braai.
Covid-19 regulasies moet ten alle tye nagekom word.
Vir besprekings van slegs 1 nag, is daar ’n skoonmaakfooi van R250 wat met aankoms in kontant betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bf163fdf52691a5acb79277cbb0ea2c7f51b4f80a132a278550811cd21b1fc9c9832ef533ec3637a45463f53f2aa52ef5ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250, nou Vanaf R1 000  per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 13 Prins Albert Street Brackenhurst 1448 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.313846328 28.107455
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!