3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Snowden Avenue, Mill Park, Port Elizabeth (Gqeberha), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
13 on Snowden Mill Park bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in Port Elizabeth en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die ooplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix waarvoor gaste hul eie intekenbesonderhede moet gebruik. Daar is ook 'n sonkragstelsel.
Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde braai-area, sitplek en 'n swembad.
Veilige parkeerplek agter 'n sekuriteitshek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hydeh-Mari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Snowden Avenue, Mill Park, Port Elizabeth (Gqeberha), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 13 on Snowden Mill Park het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Snowden Avenue, Mill Park, Port Elizabeth (Gqeberha), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang