Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Sea Echo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 42, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

13 Sea Echo is 'n knus selfsorgwoonstel in die veilige Sea Echo-kompleks in Table View. Dit is naby Bloubergstrand se hoofstrand, verskeie winkels, kroeë en restaurante geleë.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die stylvolle slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n klein, privaat balkon. Veilige parkeerplek is in die Sea Echo-kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 13 Sea Echo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Tyroan Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 96

Jaar gelys 5

Ligging

  • Coral-weg 42, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 42, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb04b85b670435a6abcedb7abe6ab935dfcc5d4f88f08e250fbaeb7a1076d59f4dd925f2657f4b3caf35b1565d3f0425e4a92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
42 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.81544 18.47427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem