+19
Selfsorg in Umhlanga

13 The Shades

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R650.00 per bespreking

Huisreëls

Die eenheid se maksimum kapasiteit is 4 gaste en mag nie oorskry word nie. Oortredings sal lei tot die onmiddellike verwydering van bykomende gaste of kansellasie van die bespreking sonder terugbetaling.
Besprekings word nie aanvaar vir studente of groepe waar alle lede onder 25 jaar oud is nie. Versuim om die reëls te onderhou sal tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling lei.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie.
Rook is binnenshuis verbode en word slegs op die stoep toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 795
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 795
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 795
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Weaver Crescent, 13 The Shades, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ae8b02049a0ddf36d97f77d2f9c92e68a8be5defe42b2cce4b841dd345f6be8692eb7719d978f93004ed06192b65f26c21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 23 Weaver Crescent 13 The Shades 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.721472 31.086563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang