Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Yellow Wood

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die komplimentêre gebruik van 'n gholfkarretjie.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Breekskade Deposite - R4000 (Terugbetaalbaar gedeeltelik of volledig 10 dae na vertrek)
Eenmalige besprekingsfooi - R680. Die bedrag is betaalbaar aan die eienaar nadat 'n bespreking bevestig is.
Die balans van akkommodasie, breekskade deposito en eenmalige besprekingsfooi betaalbaar 21 dae voor aankoms direk in eienaar se bankrekening


Geen tjekdepositos word aanvaar nie.

Hierdie huis het 'n omsetter sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Yellow Wood Rylaan, Zimbali Golf Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNzJkNjEzLTE0OGUtNGMxYy1iZDcwLTU0NzI5OTM4ZmMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12) 86 5 1 5 13 Yellow Wood Drive Zimbali Golf Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.560726286626 31.187801063061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem