1301 Golden Sands
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1301 Golden Sands bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in North Beach in Durban geleë is. Dit spog met mooi see-uitsigte.
Die woonstel het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die woonstel het ook onbeperkte WiFi. Linne en handdoeke word voorsien.
Die woonstelgebou is veilig en 1 veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan 'n ekstra parkeerplek reël met bespreking.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Kale Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1301 Golden Sands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in North Beach South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal