131 Breakers
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
131 Breakers is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig en 'n swembad op die perseel het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die skuifdeure lei na 'n sonnige stoep met 'n etenstafel en sonstoele. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by 131 Breakers sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 92
Jaar gelys 4
Ligging
- Lagoon-rylaan 86, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 131 Breakers het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom