134 Zimbali Lakes Boulevard
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 3 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albizarylaan 13, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 320R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
134 Zimbali Lakes Boulevard is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die woonstel is naby die strand, gholfbane, winkelsentrums en die lughawe.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat beskik oor 'n slaaparea, sitarea en kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Bad- en gesighanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank, 'n TV met 'n klankstaaf, lugversorging en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Phumelele
Precious ...
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albizarylaan 13, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 134 Zimbali Lakes Boulevard het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albizarylaan 13, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal