136 Trilogy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Amarand Avenue, Trilogy Building Unit 136, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
136 Trilogy, geleë in Waterkloof Glen, is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, ideaal vir 2 gaste.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware in, sowel as 'n wasmasjien en droër in die eenheid. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die woonstel geniet uitsigte oor die swembad en bied toegang tot 'n eetkamer op die dak, wat 'n uitnodigende area bied vir sosialisering terwyl jy die omliggende natuurskoon geniet. Hierdie kontemporêre woonstel kombineer praktiese gebruik met luuksheid en bied 'n goed ingerigte ruimte in 'n rustige Waterkloof Glen-omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 206 Amarand Avenue, Trilogy Building Unit 136, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Amarand Avenue, Trilogy Building Unit 136, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang