Grahamstad Akkommodasie by 137 High Street Guest House | LekkeSlaap
+32
+32

137 High Street Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 195 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 137, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

137 High Street Guest House bied gastekamers in Grahamstad en is ideaal vir gaste op soek na 'n oorslaapplek op pad na dié bekoorlike dorp se geriewe.

Verblyf beskik oor 9 kamers wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt is opsioneel vir alle gaste en sluit 'n keuse van 'n gesondheidsontbyt of 'n volledige Engelse ontbyt in. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek teen geen addisionele koste.

137 High Street is langs Rhodes Universiteit, en stapafstand vanaf Grahamstad se Hooggeregshof, museums en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 137 High Street Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • High-straat 137, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink 137 High Street Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 195
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 195
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 137, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljODBjOWI1LWI5NGUtNDE2Ny1iYWFhLWQ5MDhkY2FiYmU2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 195  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 137 High Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.311928 26.52219
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za