LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 137 on 4th Street - V4 | LekkeSlaap
+18

137 on 4th Street - V4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 137, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 419 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

137 on 4th Street - V4 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus met pragtige see- en berg-uitsigte.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers in die hoofhuis en 'n aparte slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad het. Die vierde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike banke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n 180°-uitsig oor Hermanus se kuslyn in die verte. Daar is ook 'n stoep aan die anderkant van die huis met sitplek en 'n uitsig op die berge.

Die huis het 'n groot, omheinde tuin met grasperke en inheemse plante wat die ideale speelplek vir die jongspan is.

Slaapplek

’n Bespreking by 137 on 4th Street - V4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 4de Straat 137, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 419
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 419
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 137, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2GsdFaGZD5B2jIXXIKGBaBRQLTHQXy95LBwauZYGSuXx6c5laF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 419  per nag (plek vir 8) 137 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.406205 19.284239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!