Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tok Tokkie Knocking Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, 137 Zebula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 020 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Tok Tokkie Knocking Moi Signature Luxury Home bied 3 selfsorg-chalets op die Zebula Golf Estate and Spa. Die eenheid is op 'n Afrika-bosveld van 1600 hektaar en skuil in die skaduwee van die Waterbergreeks. Dit bied 'n 5 ster-gholfbaan, natuurreservaat en gesondheidspa.

137 Zebula is geskik vir 12 volwassenes en 4 kinders onder 12 jaar en daar is 3 tweeslaapkamer-chalets. Die chalets het elkeen 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het dubbelbed en in 2 van die chalets is daar 'n solderkamer met 'n driekwartbed waarop kinders onder 12 jaar kan slaap. Dié kamer word via 'n leer bereik.

Die chalets word met 'n groot, beskutte kuierarea omring wat 'n oopplan-kombuis, leefarea, vuurput, sitarea, kroeg, pool-tafel en swembadjie met 'n veiligheidsnet het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, potte en panne toegerus. Gaste kan in die kuierarea om die vuur sit, swem of 'n potjie pool speel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skoonmaakdienste is ingesluit, behalwe op publieke vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by Tok Tokkie Knocking Moi Signature Luxury Home sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 25

Jaar gelys 7

Ligging

  • Plaas 534, Mabula, 137 Zebula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R9 020
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R9 020
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, 137 Zebula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc8f3941ec305fda8a50cb2082653a08ce620733951a623e48b35139bce0fe9d9a2accae76ab9a3a8504dceb70fbd6c136e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 020 per nag (plek vir 12) Farm 534, Mabula 137 Zebula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.765033386284 27.949886599406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem