Sand Bay Akkommodasie by 138 Marine Beachfront Guesthouse | LekkeSlaap
+32

138 Marine Beachfront Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Jul 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan 138, Kusweg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 960 R1 372 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

138 Marine is 'n luukse gastehuis wat bekoorlike verblyf met see-uitsigte bied. Dit is die perfekte basis vanwaar gaste die Wes-Kaap kan verken en is ook net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. 138 Marine Beachfront Guesthouse is een van die min luukse gastehuis in die Hermanus-area wat rég op die strandfront geleë is. Dit is die ideale romantiese wegbreekplekkie, naby ongerepte strande, 2 gewilde gholfbane en die poort na die Hermanus-wynroete.

Ons is trots op ons aandag aan detail en geen moeite is ontsien as dit kom by die stylvolle dekor nie. Die verblyf bestaan uit 6 luukse ontwerper-suites wat individueel ingerig is met moderne geriewe om aan internasionale standaarde te voldoen. Die kamers het koning- of koningingrootte-beddens wat met perkallinne met 'n 400-draadtelling oorgetrek is, en daar is ondervloerse verhitting, dubbelwasbakke, verhitte handdoekrelings, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan ontspanne, sonnige middae op die terras deurbring en die panoramiese uitsigte oor die oseaan en op die berge geniet, met 'n glasie landgoedwyn op die dek ontspan en kyk hoe die branders breek. Daar is ook asemrowende Afrika-sonsondergange om te geniet. Gaste kan selfs die walvisse uit die gemak van hul beddens dophou. 'n Skinkbord vol versnaperings kan voorsien word vir strandetes en gesondheidsterapie-sessies is ook beskikbaar op die perseel.

138 Marine is oorkant die unieke strandpaadjie, Whale Walk, en bied uitmuntende see- en berguitsigte. Die gastehuis is net vyf minute van Hermanus se middedorp af en is bekend vir sy walviskyk-geleenthede en maklike toegang tot Shark Alley, die tuiste van die grootwithaai.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 138 Marine Beachfront Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Marine-rylaan 138, Kusweg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 138 Marine Beachfront Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 960
Vanaf R1 372
per nag (vir 2 persone)
was R1 960
Vanaf R1 372
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan 138, Kusweg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMjVmOTg3LTdmMmQtNDMwOS04ZTg1LWFjZTI3MmI0MmJkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 960, nou Vanaf R1 372  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 138 Marine Drive Kus Road 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.425677742455 19.191312789917
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za