Beskrywing
Die Periwinkle-kamer is 'n luukse kamer met 'n spesiale atmosfeer. Die kamer is stylvol ingerig met 'n koningingrootte-bed wat oorgetrek is met perkallinne wat 'n 400-draadtelling het. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak en stort. Hierdie kamer bied ’n uitsig op die berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Abalone-kamer is 'n luukse kamer met ongelooflike see- en berguitsigte. Die kamer bied 'n koningingrootte-bed, 'n balkon en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Coral-kamer is 'n luukse kamer met lieflike uitsigte vanaf die bad in die oopplan-slaapkamer. Die kamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, bad en 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Seastar-kamer bied ongelooflike uitsigte oor die see vanuit 3 vensters. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n pragtige en suite-ontwerpersbadkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n enkelbed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Oyster-kamer is 'n superieure kamer met asemrowende panoramiese see- en berguitsigte vanuit die 4 vensters en vanaf die balkon. Die kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens) met 'n en suite-ontwerpersbadkamer met 'n vrystaande Victoriaanse bad, 'n stort en 'n dubbelwasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
138 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang