- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Munnikstraat 139, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
139 on Munnik Guest House is 'n luukse gastehuis in Louis Trichardt in Limpopo. Dit is aan die voet van die majestueuse Soutpansberg geleë en bied hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n kalm en vreedsame omgewing.
Die gastehuis bied verblyf in 14 kamers. Die kamers het en suite-badkamers en beskik oor dubbelbeddens, koninginggrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer beskik oor die volgende: lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe by die gastehuis sluit die volgende in: 'n swembad, 'n lieflike tuin, 'n vermaakarea met 'n kroeg, 'n venue vir funksies en die Sticky Toffee Coffee Shop op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Munnikstraat 139, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink 139 on Munnik Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Munnikstraat 139, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom