14 Bronze Beach
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerwoonstel met ‘n lieflike see-uitsig. Dis in die Bronze Beach-kuskompleks in Umhlanga.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en toilet. Die hoofslaapkamer lei na ‘n balkon waar gaste die see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer met ‘n stort en ‘n toilet.
Die woonstel het ook ‘n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat lei na ‘n stoep met meubels en ‘n see-uitsig. Die kombuis het 'n toonbank en is toegerus met ‘n yskas, oond, stoof, asook ‘n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met DStv. Die woonstel het gratis WiFi en lugversorging vir die warm somersdae.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is parkeerplek agter ‘n hek en motorhuise vir kleiner voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by 14 Bronze Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 92
Jaar gelys 4
Ligging
- Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom