LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 14 Candlewood Guesthouse | LekkeSlaap
+34

14 Candlewood Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 R801 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

14 Candlewood Guesthouse is 'n opgeknapte selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in 1 woonstel met slaapplek vir 3 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en daar is ’n dubbelslaapbank in die oopplan-leefarea. Die badkamer het ’n stort. Die kombuisie is toegerus met ’n yskas en 'n mikrogolf. Die oopplan-leefarea het ’n TV met volle DStv wat uitkyk oor die swembadarea en tuin.

Die landgoed bied gemeenskaplike geriewe soos wandelpaaie, ’n groot swembad, tennisbaan, ’n gimnasium en ’n speelarea vir kinders.

Die sekuriteitskompleks is 500 m vanaf Netcare Pretoria-Oos hospitaal, stapafstand na NG Moreletapark gemeente, en naby verskeie winkelsentrums en Menlyn Maine en Time square Sun arena en casino, Woodhill en Wingate gholfbane met verskeie hoofroetes om vinnig by N1 en N4 uit te kom.

Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook talle ou geboue en museums wat die besoek werd is.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 Candlewood Guesthouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir 14 Candlewood Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Gaste dink 14 Candlewood Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 3)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33VlsLSnVK0afeHyVNgEBB8xzVfAeWfYFNHfSfOiyWqACGvZyB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890, nou Vanaf R801  per nag(plek vir 3) 23 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.823483 28.306783
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!