15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Pretoria-Oos Akkommodasie by 14 Candlewood Guesthouse | LekkeSlaap
+36

14 Candlewood Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir 14 Candlewood Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eddy C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very refreshing and beautiful place.

Guesthouse in lifestyle estate, very secure, peaceful, beautiful gardens, no power cuts, because it's close to Netcare Pretoria East hospital and is connected to hospital grid. The hosts are very friendly. Very close to 2 big shopping malls.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Thank you Eddie, for the review. As per your latest booking, see you soon for even longer stay.
Regards,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Gert V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, goed gemeubeleer asook veilige en pragtige omgewing.

Die eenheid getuig van die goeie smaak van die eienaars, mooi uitsig oor die tuin en swembad. Wat vir seker nie goed was nie, is dat ons die hele tyd sonder krag was en die eienaar het vir ons kerse gegee vir lig. Mens sou tog verwag het dat enige gastehuis in hierdie prysklas, alternatiewe beligting sou verskaf,soos gaslampe. Ook sou ons 'n fles met warm water waardeer het, om iets te drinke te kon maak.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Dankie Gert, vir die resensie.
In die verlede was ons nooit deur beurtkrag geraak nie aangesien dit blyk dat ons saam met die hospitaal se zone val. dHierdie kragonderbreking het ons onkant gevang tydens jul verblyf, en dit is die eerste keer. Weereens jammer vir ongerief, maar dit was buite ons beheer.
Sederdien het ons aanvaar dat dit weer kan gebeur en is voorbereid daarop.
Ons hoop ons kan jul weer in toekoms ontvang.
Groete

14 Candlewood Guesthouse
Annemie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S
Gesin met klein kinders

Veilige en rustige atmosfeer!

Dit was heerlik om daar te oornag. Baie skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Annemie en baie sterkte vir julle.
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Abel S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is ruim, skoon, stil en veilig en diens uiters vriendelik en hulpvaardig.

Geleë op 'n veilige, boomryke en stil landgoed naby groot winkelsentrums en Pretoria Oos Hospitaal. Akkommodasie is ruim, skoon en privaat geleë langs swembad in lowerryke tuin met privaat stoep vir rustige kuier. Ontvangs en algemene diens uiters vriendelik en akkommoderend in alle opsigte. Sal nooit weer elders bly in die Ooste van Pretoria nie.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Abel waardeer.
Sien uit om van jou mense weer te kan ontvang.
Groete,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Magda F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ontvangs was vriendelik. Die akkommodasie was netjies. Was regtig aangenaam verras. Sal dit regtig aanbeveel.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Magda. Ons waardeer dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Amanda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt very welcome and enjoyed the garden and pool very much.

We enjoyed staying at Candlewood. The facilities were good and close to the hospital.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Dankie Amanda, ek waardeer dat jul van ons gebruik gemaak en dit geniet het.
Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Mariska P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P
Saam met vriende

Gemaklik, rustig, netjies, vriendelik en mooi.

Wow, die vrede en rustigheid wat jy ervaar by Candlewood Guesthouse is wonderlik. Dit is rustig, veilig en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Alles is baie netjies en ons het vars en uitgerus gevoel na ons kuier by julle. Dankie Francois en gesin vir julle vriendelike diens.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Mariska, waardeer dat jul van ons gebruik gemaak het.
Tot weersiens
Ons almal by 14 Candlewood Guesthouse

14 Candlewood Guesthouse
Adele L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Uitmuntende waarde vir geld.

Baie netjiese en ruim plek vir 'n billike prys in 'n fantastiese lifestyle estate! Eienaar het ons dadelik tuis laat voel. Sal dit definitief aanbeveel. 'n Goeie ervaring.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Dankie Adele, ek is bly jul het verblyf geniet. Tot volgende keer. Groete, Francois.

14 Candlewood Guesthouse
Pieter D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, veilig en smaakvol, voorwaar die moeite werd.

Ons was voorwaar verras, 'n smaakvol gemeubileerde woonstel, veilige area en by verre die beste waarde vir geld. 'n Klipgooi van die hospitaal af maak dit nog gemakliker. Ek sal dit ten sterkste aanbeveel!

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Beste Pieter,

Dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Hoop ons sien julle weer.

Groete
14 Candlewood Guesthouse

14 Candlewood Guesthouse
Andries F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, baie veilige area. Die verblyf ook baie huislik en gemaklik.

Met ons aankoms is ons baie goed ontvang, en al was dit buite ons beheer om die area vroeër te verlaat, was daar begrip vir ons omstandighede.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Dankie Andries,
Tot volgende keer.
Groete,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Tiaan J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Gesin met klein kinders

Baie veilig en netjies.

Dit is regtig 'n baie netjies en veilige gastehuis met baie vriendelik eienaars. Dit is regtig 'n gastehuis waar jy waarde vir geld kry. Baie nice.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Dankie Tiaan vir resensie waardeer. Hoop ons sien weer.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Mirna S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gemaklike verblyf en perfek geleë.

Die eenheid is pragtig ingerig en die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Dis ideaal geleë naby hospitale en besigheidsentrums. Sal beslis weer daar oorbly.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Mirna,
Dankie dat jul ons gekies het, waardeer.
Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Sarel S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyster-oornagplek met vriendelike eienaars.

Candlewood 14 is ‘n 5-ster-oornagplek. Dit is in Woodlands Lifestyle Estate-sekuriteitskompleks. Dit is om die draai van Pretoria-Oos Hospitaal en Woodlands-inkopiesentrum en regoor Morlettapark NG kerk. Ek kan die plek ten sterkste aanbeveel en sal vir seker weer daar tuisgaan.

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Sarel,

Baie dankie waardeer, sien uit na volgende keer.

Groete
Francois & Sophie

14 Candlewood Guesthouse
Tharina J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J

Baie bekostigbaar, gerieflik en privaat.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer van 14 Candlewood gebruik maak. Hierdie is ‘n heerlike oornag-akkommodasie vir enige persoon wat die Ooste van Pretoria besoek. Baie veilig en lieflik ingerig!

14 Candlewood Guesthouse's terugvoer

Baie dankie waardeer, vooreg om jul te kon akkommodeer. Sien uit om weer te sien

14 Candlewood Guesthouse
was R870
Vanaf R740
per nag (plek vir 3)
was R870
Vanaf R740
per nag (plek vir 3)
was R870
Vanaf R740
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33VlsLSnVK0afeHyVNgEBB8xzVfAeWfYFNHfSfOiyWqACGvZyB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R870, nou Vanaf R740  per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.823483 28.306783
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za