Umhlanga Akkommodasie by 14 on Braemar | LekkeSlaap
+14
+14

14 on Braemar

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-laan 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

14 on Braemar is 1 km vanaf die strand en 'n gerieflik gemeubileerde ateljee-woonstel vir 2 gaste in La Lucia.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar in die woonstel.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe gedurende 'n naweek en op openbare vakansiedae. Rook is verbode in die eenheid. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Ongelukkig word troeteldiere, geraas en partytjies nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 on Braemar sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir 14 on Braemar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Braemar-laan 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 on Braemar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-laan 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs3WZXbGd9clRiKMEWwZQFtiJ0hcakYoBc1qN4Fuv529etnPPDU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14 Braemar Avenue La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.757757 31.063754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za