LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 14 on Braemar | LekkeSlaap
+14

14 on Braemar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir 14 on Braemar
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gavin D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin D
Besigheidsreis

Comfortable, clean, quiet, and well located.

See stars.

Jennifer P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best we ever had!

It was safe, quiet, clean with the perfect view! Would definitely go there again!

Sarel R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Baie lekker gebly, gerieflik naby alles, netjies en skoon.

Bianca M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit vreeslik geniet. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netjies en ruim. Baie bly dat daar skoonmaakdienste elke oggend was.

Melinda G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike host - baie ruim, netjiese en moderne kamer.

Sal dit definitief aanbeveel.

Sandra M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie ruim, gerieflike kamer.

Baie naby aan Umhlanga maar nie so duur nie. Die vol DStv is baie nice vir dae wat dit reën. Het net braaiplek en swembad gemis.

Victor V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Vriendelik ontvang deur Donovan, onmiddelik welkom gevoel en was beindruk gewees met die woonstel, alles wat ons nodig gehad het sal beslis aanbeveel! Net mooi als wat mens benodig! Heerlike vakansie gehad!

14 on Braemar's terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Sien julle sommer gou weer.
Dankie.

14 on Braemar
Lourette V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis een van die beste units wat ons in 'n bitter lang tyd in gewoon het.

Vriendelik, skoon, beautiful, sal definitely vir almal wat blyplek soek 14 on Braemar aanbeveel. Uitstekend, kon nie vir beter gevra het nie. Ons beveel dit vir seker aan enigiemand wat 'n wegbreek nodig het.

14 on Braemar's terugvoer

Dit was lekker om julle te hê. Kom gou weer.
Dankie

14 on Braemar
James B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Enkelreisiger

Groot. Gemaklik. Voel tuis.

Dit is 'n mooi plek. Ek het lekker gewoon.

14 on Braemar's terugvoer

Dankie James, sien jou gou weer.

14 on Braemar
Lizelle V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

Will definitely come back to stay at 14 on Braemer. Excellent host, excellent area. Beautiful room with all that we expected and more!

14 on Braemar's terugvoer

Thank you Lizelle.

14 on Braemar
Eloise C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C
Saam met vriende

Rustig.

Alles wat mens nodig het. Skoon, modern, netjies met 'n wonderlike gasvrou wat soveel moeite gedoen het met die fyner besonderhede van sap tot ontbytgraan. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Charmaine M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Enkelreisiger

Super amazing.

Oh my goodness gracious! I'm speechless. I've travelled most parts of the world, but I've never seen such kindness, care and professionalism. My bed was a very comfortable king-size bed. In the shower, the water pressure was amazing, the staff treated me like a queen. The apartment is just 2 minutes away from La Lucia Mall. I even walked to the Mall. I've told all my friends about 14 on Braemar. The apartment was too beautiful. Words cannot express how happy I am with the establishment. Barbara, you are one in a million. There are very few people like you.

Diederick K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were treated like kings.

We had the most amazing time. Everything on offer was 100%. I will recommend 14 on Braemar 100%. Barbra was a wonderful host. We will definitely go back.

Theresa J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Lovely place to stay. Hostess was very friendly and the apartment was above all our expectations. Will go back anytime.

14 on Braemar's terugvoer

Baie Dankie Theresa. Perfect Guests, will definitely host them again.

14 on Braemar
Rida H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rida H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, ontspannende verblyf in die mooiste kamer.

Het onmiddellik tuis gevoel in 'n baie netjiese, smaakvolle kamer met 'n heerlike bed om te kon uitrus. Sal definitief dit aanbeveel en weer besoek.

14 on Braemar's terugvoer

Baie Dankie Rida. Perfect Guests, will definitely host them again.

14 on Braemar
Marika M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Netjies, skoon en goed geleë. Ons is vriendelik en gasvry ontvang en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Diens onverbeterlik.

14 on Braemar's terugvoer

Baie dankie Marika. Perfect Guests, will definitely host them again.

14 on Braemar
Lizanne S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne S
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable.

Will be staying there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

14 on Braemar's terugvoer

Thank you Lizanne. Lovely, tidy guest. Will definitely host her again.

14 on Braemar
Christine M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die akkommodasie was gerieflik en skoon. Pragtige wit linne, netjies gestryk, stylvol gemeubileerd en met skoon en vars handdoeke. Heerlike peuselhappies was voorsien en ons kom rustig slaap sonder lawaaie. Ons motor is veilig.

14 on Braemar's terugvoer

Baie dankie Christine vir die mooi woorde en goeie verwysing.
Ek is bly julle het n lekker verblyf gehad.
Ons hoop om julle gou weer te sien hier in La Lucia.
Groetnis,
Barbara

14 on Braemar
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-laan 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs3WZXbGd9clRiKMEWwZQFtiJ0hcakYoBc1qN4Fuv529etnPPDU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag(plek vir 2) 18 5 1 5 14 Braemar Avenue La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.757757 31.063754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!