Umhlanga Akkommodasie by 14 The Shades | LekkeSlaap
+15
+15

14 The Shades

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

14 The Shades is direk oorkant die pad van die hoofswemstrand, Cabana Beach, in Umhlanga Rocks geleë.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met slegs 'n stort in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Topgehalte-linne en badhanddoeke word voorsien. Die tweede slaapkamer maak gebruik van 'n aparte badkamer en 'n toilet. Die woonstel bevat 'n sitkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Skuifdeure in die sitkamer bied toegang tot die tuin en spog met 'n uitsig oor die see. Die moderne kombuis het granietwerkoppervlaktes en is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. DStv is gerieflikheidshalwe beskikbaar. Die woonstel het lugversorging in die kombuis, leef- en eetarea en daar is plafonwaaiers in die kamers.

Gaste geniet eksklusiewe gebruik van die pragtige gemeenskaplike swembad en daar is ook 'n wassery in die kompleks. Umhlanga Rocks is een van die mees gesogte vakansiebestemmings in Suid-Afrika, maar behou steeds die unieke atmosfeer wat net 'n kusdorpie het. Lake St Lucia, 'n wêrelderfenisgebied, Umfolozi- en Hluhluwe Wildparke en die majestueuse Drakensberge is maklik bereikbaar vanaf Umhlanga Rocks.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 14 The Shades
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Weaver-singel 23, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 The Shades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MDk3MWY2LTE1M2QtNDMxZC04M2RjLWU4YjYxYzA0ZGQyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 23 Weaver Crescent Umhlanga Rock 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.721347310398 31.086819835651
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za