Shere Akkommodasie by 14 Tygerberg Country Estate | LekkeSlaap
+10

14 Tygerberg Country Estate

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tygerberg Country Estate 14, Tigerstraat, Shere, 0084, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 gaste in Shere.

Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n TV met Netflix, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n kroegie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kamer lei na 'n groot dek met 'n 15 m lange swembad waar gaste heerlik kan ontspan en die uitsig kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die tarief sluit 'n Kontinentale ontbyt met sap, koffie, tee, muesli, jogurt, brood, konfyt, kouevleise, muffins en vrugte in. Middag- en aandetes is ook beskikbaar indien dit vooraf bespreek word.

14 Tygerberg Country Estate is net 4 km vanaf 'n winkelsentrum met verskeie restaurante, 3 km vanaf Die Weiveld, 7,9 km vanaf Chez Charlene en 7,4 vanaf die Wilgers Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 14 Tygerberg Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Tygerberg Country Estate 14, Tigerstraat, Shere, 0084, Gauteng
  • Gaste dink 14 Tygerberg Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tygerberg Country Estate 14, Tigerstraat, Shere, 0084, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiJ7hhvTIjGVELJQNfwN59Hz4H8kybuen5HhAUHy2i6yTaTO0hd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14 Tyberg Country Estate Tiger Street 0084 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.7954 28.382
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za