Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rest

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Rest bied gerieflike oornagverblyf in 'n tuinwoonstelletjie in Bloemfontein en het 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat die Rosepark Hospitaal of die Universiteit van die Vrystaat wil besoek.

Hierdie woonstelletjie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Vars wit linne, badhanddoeke en seep word verskaf.

Daar is ook 'n leefarea met 'n kombuisie wat tee- en koffiemaakgeriewe het, tuisgemaakte beskuit en cappuccino-sakkies. Die kombuisie lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom het ook 'n lieflike tuin waar gaste rustig kan sit en hul koppie koffie in die oggende kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by @ Rest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir @ Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018e22b8251707722c147b6363015c142f4e70b9bd199476ac179478ca7ea943f050ba1b7b54ac22cf86ef183167ac71908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Van Laun Cresent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.1377776 26.1713687
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem