LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1402 Ocean View | LekkeSlaap
+36

1402 Ocean View

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir 1402 Ocean View
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christelle P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Dit was als due moeite werd. Elke mens verdien om in die eenheid te gaan ontspan. Dit is baie relaxing en ek sal dit aanbeveel aan elkeen wat hier wil bespreek. Die mooiste mooi uitsig. Ons kom weer definitief.

Shawn R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou het die naweek by Ocean View 1402 gespandeer.

Met jou aankoms is die pragtige gebou en veiligheidsaspekte opmerkwerkend. Die woonstel is modern met alles wat jy nodig het. Die uitsigte was asemrowend en jy kan in gerief ontspan.

Rachel E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly, sal graag weer kom.

Al wat gepla het, was die stoep lig wat heelnag brand. Bietjie lastig vir ligte slapers.

Marli C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verskriklik lekker gekuier. Perfekte ligging en naby aan alles.

Die enigste probleem wat ons met die eenheid gehad het was dat daar geen WiFi was nie.

Johannes V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Uitsig is pragtig en dis rustig.

Freddie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike woonstel, pragtige uitsig, baie goeie sekuriteit, gerieflik geleë, al die nodige geriewe vir so 'n verblyf.

Ons het baie lekker gekuier, baie dankie.

Ruan N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N
Besigheidsreis

Die verblyf was netjies en die uitsig fantasties.

Die woonstel was netjies, modern en goed geleë.

Juriha H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juriha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Baie mooi uitsig, maar die drein ruik.

Johan G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende eenheid en ligging.

Voldoen aan alle vereiste verwagtinge.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent unit and location.

Fulfilled all required expectations.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dries B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gebou met aankoms, maar wow - wanneer jy by die eenheid instap!

Baie maklik om te kry. Die eenheid het als. Ek meen dit het als gehad wat nodig was. Vanaf skottelgoedwasser, tuimeldroër ens. Lekker modern, maar die uitsig gaan jy nie beter op 'n ander plek kry nie. Die view het ons voete onder ons uitgeslaan! Ons sal definitief weer kom kuier by 1402. Klein dingetjies wat bietjie gepla het was die bed was effe hard was en daar was 'n snaakse reuk in die badkamer na die stort of bad uitgetap is, maar het dan binnekort verdwyn. Verder, was dit een amazing kuier by 1402. Sal dit aanbeveel vir almal. Dis nie baie groot nie, ook nie baie klein nie. Net lekker vir 2 mense, en dis baie privaat. Jul sal nie spyt wees nie. En als is loopafstand lekker langs die strand af vanaf Ocean View.

Joe C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable! Perfect holiday home!

See stars.

Johannes J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Dit was amazing met 'n wêreldklas uitsig. Badkamer het soos rook geruik maar die res van die ervaring was fantasties!

Nico M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanbevole wegbreek.

Skoon en netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Recommended breakaway.

Clean and tidy flat with an amazing view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zandile L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for relaxing.

Really enjoyed our stay and we're definitely coming back on our next vacation. Place is very neat and quiet.

Fanus H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek baie modern.

Heerlik gekuier sal weer daar wil tuisgaan.

Maryna E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek.

Alles was soos verwag op die foto's. Dis 'n baie groot eenheid, baie netjies, beste view. Die gebou waarin die eenheid is, is skoon, stil en almal is baie vriendelik. Ons sal definitief terugkeer.

Connie D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het die naweek terdeë geniet. Plekkie baie mooi en goed toegerus. Kort net 'n rakkie in stort vir seepgoed maar baie netjies, ruim en gerieflik en uitsig fantasties.

Anna J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna J
Saam met vriende

Uitsig was pragtig. Woonstel was netjies.

Ons het ons verblyf geniet. Die uitsig was ongelooflik. Woonstel het al die nodige in gehad. Genoeg spasie in die leefarea.

Jan K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Enkelreisiger

Ongelooflike uitsig.

Goed toegerus. Skoon en netjies.

Maritza D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Met die mooiste uitsig oor Valsbaai!

Ons verblyf by Ocean View 1402 was heerlik! Dit het die mooiste uitsig oor Valsbaai. Dis rustig en baie veilig. Ek sal dit vir enige een aanbeveel wat in die Strand/Gordonsbaai of selfs Somerset-Wes wil gaan vakansie hou.

Bennie K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker genoeg en gerieflik vir 2 mense.

Was baie lekker. Geniet al die geriewe. Bed baie hard. Groter TV.

Estie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike woonstel, pragtige uitsig!

Baie lieflike woonstel met al die geriewe wat mens nodig het, sal hom definitief aanbeveel. Prys is billik. Uitsig is fantasies, kan nie vir beter gevra het nie.

Johan F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf baie geniet.

Dit was heerlik om in Ocean view 1402 te bly. Netjies en skoon gewees en uitsig is asemrowend oor Valsbaai. Parkering was veilig en dis baie sentraal. Sal beslis weer daar bly.

Tanya V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Smaakvol en goed toegerus met pragtige uitsig. Kan net dalk gaste inlig dat krag "prepaid" is.

Tertia V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig met alles wat jy nodig het.

Baie netjiese woonstel met alles wat 'n mens benodig. Die swembad en braaigeriewe is ook skoon en netjies. Goeie ligging naby verskeie restaurante.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMTlhMDBiLWQ3YWYtNGZlOC1hNjc0LTAwMTQ5MzI3NTExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.124355296178 18.83169317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!