Ballito Village 144
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas Crow-rylaan, Ballito Village 144, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Village 144 is 'n moderne en gerieflike woonstel in Ballito, KwaZulu-Natal, wat slaapplek aan 4 gaste bied.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, wasmasjien, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gerieflike leersitkamerstel en 'n TV, en WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n privaat balkon met 'n Weber-braai.
Die kompleks bied 'n speelarea met swaaie en glybane, 'n binnenshuise gimnasium en 'n restaurant op die perseel wat heerlike maaltye bedien. Die sekuriteitspan verseker gemoedsrus.
Slaapplek
’n Bespreking by Ballito Village 144 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 23
Resensies 7
Maande gelys 9
Ligging
- Douglas Crow-rylaan, Ballito Village 144, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Village 144 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas Crow-rylaan, Ballito Village 144, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom